Successfully reported

Karoo Gariep Tented Camp

Tentekamp

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Glenda V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Amazing. Wonderful, really lovely place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leni V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtige plaas. Wonderlike ervaring. Natuurskoon asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakkie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons het in 'n tent gebly, was baie netjies. Ja, dit was uitstekend, sal sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakkie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Was baie rustig en het baie ontspan, definitief 'n aanwins. Was verras oor die plek, ons het in die tent gebly, baie netjies en skoon en baie rustig. Sal definitief weer daar oorslaap in die toekoms. Wil net noem as jy by die tent wil braai, neem net eetgerei en borde saam, daar is wel 'n braaier. Ons het die eerste aand gebraai en was voorberei agv van vorige resensies wat ek gelees het. Daar is 'n tafel met die bankies aaneen, ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deneal S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ontsnap van die rush. Tranquility. Dit was die beste nag, ons het 'n lekker tyd gehad. Die kinders het dit baie geniet. Die kos was die beste, my dogter kon nie genoeg praat oor die kos. Ons sal gereeld gebruik maak van hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therissa D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Ons het heerlik gebly en beveel dit beslis aan vir ander reisigers. Dit was 'n Sondagaand. Die wind het gewaai en die vriendelike gasvrou het aangebied om ons in die hoofhuis te akkommodeer i.p.v. die tent. Dit is 'n pragtige ou plaashuis en is baie gerieflik en smaakvol ingerig. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Met dank aan ons gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk N
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Mooi, rustige/stil omgewing. Ja - warm water nie beskikbaar by storte nie - verder goed.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sonell S
1 nag
5.0
Des 2024

Rustig ontspannend na 'n lang dag op die pad. Die gasvryheid en die plek self was wonderlik. Sal weer gaan, net vir langer. As jy jouself nie daar vind nie, is jy verlore. Baie dankie julle, sal ons weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronika F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Rustig en gemaklik. Dit is 'n pragtige plek met 'n rustige atmosfeer en lekker kos. Die familie is gaaf en hulpvaardig. Die kinders het die area vreeslik geniet - geswem, by die dam water gespeel, die lammers gevoer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn Michelle A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Other than that, we really enjoyed our stay. We really enjoyed staying in the tented camp. I just thought there would be more cutlery and crockery as we chose to braai there that evening, and we had no plates to eat off as well as no knives and forks. We had to ask at the kitchen for some forks and a tong. My suggestion is that if your guests say they are going to braai, to inform them that they would need all necessary cutlery and crockery. I assumed it was fully self-catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

P.C Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 243

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 835
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 835
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 835
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karoo Gariep Nature Reserve, N1, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a32a7b8473f07a2a3332a7192a6036f18b5efe310c05dfbc5b12c928137246a193105ef92db2434fdf6790e00e7501f82b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R835 per nag (plek vir 4) 68 5 1 5 Karoo Gariep Nature Reserve N1 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.89823 24.62709
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang