Successfully reported

Karoo House Collection - 111 Cradock

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wendy C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rus en vrede. Heerlike rustige atmosfeer en baie netjies met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hèléne C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Veilige parkering, sentraal, goed geprys. Ja, baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elodie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Voel of tyd daar bietjie stilstaan. Die huis was pragtig, gevoel of mens terugkeer in tyd. Kelly het baie deeglike instruksies vroegtydig deurgestuur, en daarom het ons dit baie maklik gevind om by die eiendom in te klok. Dit is 'n veilige blyplek en ons kon die kar agter 'n garage deur intrek. Daar is selfs vir ons voorstelle oor eetplekke in die dorp, binne in die huis gelos. Ons sal definitief weer daar oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Horst B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Snoesig en 'n lekker tuiste. Baie lekker gebly. Baie ruim en alles wat jy nodig het. Die huisnommer moet net meer sigbaar wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thorbjorn S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

A must-stay. A stunning, well-appointed classic Karoo house conveniently situated close to the main part of town. High ceilings, shutters, wooden floors and a lovely courtyard. There were fresh rusks, milk and bottled water on our arrival. It was spotlessly clean with quality furnishings and finishings. There's a lovely king-size bed in the master bedroom and 2 singles in the second bedroom, both en suite. Just wished we could have stayed longer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Well worth considering if you are looking for a stopover in the town. Well equipped and comfortable. Easy distance to eateries.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitstekend. Baie netjiese plek en goed gemeubileerd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele S
1 nag
5.0
Mrt 2025

Ongelooflik. Sal geen ander plek in Graaff-Reinet wil bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona B
Kort verblyf
4.6
Aug 2025

A comfortable stay, recommended. Very comfortable and well-equipped. Good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tommy G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2025

Pragtig, skoon en gemaklik, geen volgepakte areas nie. Cradock is 'n pragtige huisie. Dit is baie netjies en skoon. Die oulikste eetkamer. Die een stort is bietjie knap, maar die res en die aircons maak 'n groot verskil. Ek sal die huis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 111 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8736875b0490adf07b08aee979e1077fc4a9d01fa718a133c8348cac1f4847b7247b8a33a0607515113428a7e624dfe93344?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 111 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.2551583 24.533085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang