Successfully reported
+18

Karoo Huis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Gots Street, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karoo Huis bied gerieflike oornagverblyf in Williston.

Verblyf is beskikbaar in 'n gastekamer vir 4 of 'n woonstel vir 2. Die gastekamer is in die hoofhuis en het 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Tee-en koffiemaakgeriewe en 'n privaat ingang is beskikbaar.

Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie en het 'n dubbelbed en privaat badkamer. Die eenheid het 'n kombuisie, privaat ingang en braaigeriewe is beskikbaar.

Veilige parkeerplek agter 'n geslote hek word voorsien.

Gaste kan die dorp te voet verken en die NG Kerk, Nasionale Monument, kwekery, winkels en kroeg besoek. Williston is op die blomroete en tussen Augustus en September is daar mooi blomme wat gaste kan aanskou.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Eleta G
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, oulike Karoo huisie met alles wat reisigers nodig het. Netjiese tipiese Karoo huisie. Alles wat mens nodig het. Lekker gebly.
Sep 2025
Susan C
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike gerieflike oornaggeriewe. Heerlike netjiese oornag blyplekkie. So lekker geslaap.
Sep 2025
Ebbie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, lekker stil en rustige atmosfeer. Baie oulike plekkie vir oornag. Alles netjies en skoon. Sal vir seker aanbeveel vir toekomstige r...
Sien meer
Sep 2025
Johanna P
5.0
Fantasties. Baie lekker. Gasvrou baie aangenaam en hulpvaardig.
Mei 2025
Gert En Anelia S
Saam met lewensmaat
5.0
Ideal vir oornag. Ons het baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Cora was baie behulpsaam en vriendelik. Die verwarmer het die kamer heerlik w...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Cora Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 130

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 27 Gots Street, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo Huis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Gots Street, Williston, 8920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb48bfc21070a68d0434335d6b1f45f335647d748d733bd8bd0f43ca589c4ff8df35ce45bd6ff6cb407cbb436406cf797deac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 106 5 1 5 27 Gots Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -31.340909 20.915507
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang