Successfully reported
+11

Karoo Huisie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 105 Beethoven Street, S.W.5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karoo Huisie is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Vanderbijlpark. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie dorp.

Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Daarbenewens beskik die eenheid oor 'n lessenaar en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, 'n induksieplaat, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir die gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Braaigeriewe en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die Noordwes-Universiteit se Vaaldriehoekkampus ongeveer 6 km weg. O. R. Tambo Internasionale Lughawe is ongeveer 94 km weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carien Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • 105 Beethoven Street, S.W.5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Karoo Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 105 Beethoven Street, S.W.5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6085e48260d022d74a22ccfadc5a000fef4b6f491ff8d4f26d18ef607a3468dee19e30bf5ff51dee27d868f285afa7f9b28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 105 Beethoven Street S.W.5 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.737026 27.8261451
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang