Successfully reported

Karoo Karos

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 168 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Olivia S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Vriendelik, gasvry en rustig. Ideale oornag vir enkelpersone - baie rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Baie dankie. Ons waardeer dit.

Martin A
1 nag
5.0
Sep 2025

Een van die beste plekke waar ek al ooit gebly het, sal dit enige tyd aanbeveel. Besonderse blyplek. Goed uitgelê, smaakvolle dekor, en baie netjies. Die stoep en kuierarea met 'n vuurpit is iets spesiaal en die pragtige tuin komplimenteer die hele opstelling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die kuier geniet.

Dirkie W
1 nag
5.0
Sep 2025

Ons het na 'n huis in die dorp kom kyk. Heerlik rustig geslaap, dankie! Dit was ook besonder netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Dankie Dirkie. Ons waardeer jou terugvoer.

John W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Clean, quiet and friendly. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Thank you, John. Appreciated.

Jj S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Baie netjies en gerieflik. Ons het baie lekker en gerieflik gekuier. Oom Norman en Tannie Sina, julle is die beste, so groot voorreg om julle te ontmoet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Dankie. Ons waardeer jou terugvoer en het jou ook baie geniet.

Petro M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ruim, skoon, netjies en goed toegerus. Ruim, skoon, netjies, baie goed toegerus. Die buite kuier area is 'n groot plus, veral in die somer. Beslis ideaal vir langer verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Baie dankie.

Catherine Ann S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beautiful and peaceful. It was so beautiful and peaceful. We were sad to leave after only 1 night!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Thank you for the kind words. There is always a next time for a longer stay.

David P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Beste in Ladismith. Moet na geen ander plek kyk om te bly as by Karoo Karos. Gasvryheid is 10 uit 10. Dit is stil, jy voel asof jy op 'n plaas is, maar naby alles. Dankie, vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Dankie. As gas het jy die taak baie maklik gemaak.

Chere C
1 nag
5.0
Jul 2025

Gerieflik en veilig, plekkie het alles wat mens nodig het. Altyd lekker en baie gerieflik om by Karoo Karos te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suria T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Karoo Karos gasvryheid. Netjies, pragtig, sien ons weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 168

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Albert Street, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2NGUzMzE0LTVkYjItNDRkOS1hMjhlLWUxMmMyMDk1YjY3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 168 5 1 5 38 Albert Street Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.496204948807 21.26836090802

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang