Successfully reported
+26

Karoo Koelte Accommodation

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Kempen Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karoo Koelte Akkommodasie is geleë in 'n bekoorlike ou plaashuis in Victoria-Wes, Noord-Kaap, en bied gaste 'n keuse van gemaklike kamers en selfsorg-eenhede.

Gaste kan kies tussen 4 en suite-kamers – waarvan een rolstoelvriendelik is – of 2 selfsorg-eenhede. Die selfsorg-eenhede, Woonstel en Withuis, is apart van die hoofplaashuis en elk beskik oor 'n klein kombuisie toegerus met 'n yskas, stoof en mikrogolfoond.

Die en suite-kamers – Stoepkamer, Pers Kamer, Oranje Kamer en Groen Kamer – is gemeubileer met dubbel- of enkelbeddens, en elkeen het 'n badkamer met 'n bad of 'n stort. Die Tuinhuis-eenheid kan tot 6 gaste akkommodeer en bestaan uit 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en leefarea.
Elke kamer is individueel versier en beskik oor lugversorging of waaiers vir gemak. Perkal-linne, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe met tuisgemaakte beskuit, word voorsien. Vir die kouer maande verseker elektriese komberse en muurverwarmers 'n warm en knus verblyf.
Alle kamers is rookvry en word daagliks skoongemaak, wat Karoo Koelte Accommodation 'n ontspannende en verwelkomende toevlugsoord in die hartjie van die Karoo maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 169 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Willie J
5.0
Waarde vir geld. Baie gasvry. Oulike plekkie. Vriendelikheid en gasvryheid.
Okt 2025
Gerhardus V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer besoek. Het baie lekker geslaap.
Apr 2025
Wilma D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid, vrede en pragtig. Baie lekker gebly en gekuier met ons host.
Apr 2025
Pieter W
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie aangenaam en skoon.
Mrt 2025
Marius E
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike en goeie diens! Baie lekker gebly, netjies en hou van die ou atmosfeer.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 169

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 1 Kempen Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo Koelte Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Kempen Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmNjdjOGNhLThkNWQtNDY2OC1hMWVjLThlZjk5NGIyOGU4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 169 5 1 5 1 Kempen Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.402826976863 23.105396032333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang