Successfully reported
+26

Karoo Koelte Accommodation

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Kempen Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karoo Koelte Akkommodasie is geleë in 'n ou plaashuis in Victoria-Wes, Noord-Kaap, en bied gaste 'n keuse van gemaklike kamers.

Gaste kan 1 van 4 en suite-kamers bespreek, waarvan een gestremdheidsvriendelik is, of 1 van die 2 selfsorg-eenhede. Die selfsorg-eenhede, Woonstel en Withuis, is apart van die hoofhuis geleë en het kombuisies wat toegerus is met 'n yskas, 'n stoofie en 'n mikrogolfoond. Die en suite-kamers, Stoepkamer, Pers Kamer, Oranje Kamer en Groen Kamer, is gemeubileer met dubbel- of enkelbeddens en het 'n badkamer met 'n bad of 'n stort. Die Tuin Huis-eenheid kan tot 6 gaste akkommodeer en bestaan uit 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en leefarea.

Elk van die kamers is individueel versier, en vir gemak is die kamers lugverkoel of toegerus met waaiers. Perkal-linne, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit, word voorsien. Daar is ook winter-elektriese komberse, sowel as muurverwarmers, beskikbaar. Die kamers is rookvry en word daagliks skoongemaak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 168 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Gerhardus V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer besoek. Het baie lekker geslaap.
Apr 2025
Wilma D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid, vrede en pragtig. Baie lekker gebly en gekuier met ons host.
Apr 2025
Pieter W
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie aangenaam en skoon.
Mrt 2025
Marius E
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike en goeie diens! Baie lekker gebly, netjies en hou van die ou atmosfeer.
Des 2024
Jessie M
5.0
Rustig, gemaklik en gasvry. My 2 seuns het daar oornag oppad huis toe van Potch af. Hulle was baie beïndruk met die gasvrou en die kamer waarin hulle ...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 168

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 1 Kempen Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo Koelte Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Kempen Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmNjdjOGNhLThkNWQtNDY2OC1hMWVjLThlZjk5NGIyOGU4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 168 5 1 5 1 Kempen Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.402826976863 23.105396032333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang