Karoo Koelte Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Kempen Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Karoo Koelte Akkommodasie is geleë in 'n ou plaashuis in Victoria-Wes, Noord-Kaap, en bied gaste 'n keuse van gemaklike kamers.
Gaste kan 1 van 4 en suite-kamers bespreek, waarvan een gestremdheidsvriendelik is, of 1 van die 2 selfsorg-eenhede. Die selfsorg-eenhede, Woonstel en Withuis, is apart van die hoofhuis geleë en het kombuisies wat toegerus is met 'n yskas, 'n stoofie en 'n mikrogolfoond. Die en suite-kamers, Stoepkamer, Pers Kamer, Oranje Kamer en Groen Kamer, is gemeubileer met dubbel- of enkelbeddens en het 'n badkamer met 'n bad of 'n stort. Die Tuin Huis-eenheid kan tot 6 gaste akkommodeer en bestaan uit 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en leefarea.
Elk van die kamers is individueel versier, en vir gemak is die kamers lugverkoel of toegerus met waaiers. Perkal-linne, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit, word voorsien. Daar is ook winter-elektriese komberse, sowel as muurverwarmers, beskikbaar. Die kamers is rookvry en word daagliks skoongemaak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Anna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 168
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 1 Kempen Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
- Gaste dink Karoo Koelte Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Kempen Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang