Successfully reported

Karoo Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
John D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Great enjoyable stay. Had a lovely stay. Nice quaint rooms. Good breakfasts. Great hospitality. Would stay there again any time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtige tuin met uitstekend toegeruste kamer, ontbyt voor 09:00. Pragtige gastehuis. Baie veilig met lieflike tuin. Kamer uitstekend ingerig met lugversorging. Perfekte ligging met uitstekende eetplekke naby. Veral Karookombuis en Prince Alfred Cafe was uitstaande. Wou graag nog in Swartberg Hotel gaan eet. Ontbyt is net tot 09:00 en dus is dit nie ideaal vir 'n rustige naweek as jy laat rustig wil slaap nie. Sal beslis aanbeveel, maar dan eerder sonder ontbyt, sodat jy later kan slaap op 'n vakansie. Baie ander ontbyt opsies op dorp. Sal beslis weer daar oorbly, maar eerder bespreek sonder ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George & Elsabe
Karoo Lodge
Dalene soms klink 'n baie dankie maar vlouerig Baie dankie

Wins N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lekker wegbreek plekkie om Prince Albert/Swartberge wil gaan aandurf! Uitstekende diens en vriendelik verwelkom. Elsabe het regtig uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Alles mooi skoon en die geriewe is en was van die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George & Elsabe
Karoo Lodge
Wins, dankie vir julle resensie. Soos die man gesê het: "Ons traai". Lekker dag & groete.

Rohan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Pleasant. Nice big room. Lovely outside areas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
George & Elsabe
Karoo Lodge
Yip Rohan, Bly om te hoor dat julle die akkommodasie en tuin geniet het.

Mariann H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Sal die plekkie beslis aanbeveel om te oornag. Gerieflike ruim kamers, vriendelike diens en die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George & Elsabe
Karoo Lodge
Mariann, vreeslik baie dankie vir jou bydrae. Worg gewardeer!

Bernard L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Baie aangename verblyf. Sterk aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
George & Elsabe
Karoo Lodge
Beste Bernard Baie dankie Altyd lekker om 'n deurdagte kommentaar te ontvang.

Geoffrey H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Spacious, comfortable room. Extended garden not well maintained. Spacious, comfortable room. Extended garden not well maintained. They no longer have a restaurant. Basic breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
George & Elsabe
Karoo Lodge
Hi Geoff Thank you for your review. After our 7-9 year drought in the Karoo, maybe the Good Lord saved you from that episode. Our hectare of garden took a major knock and, with great care, are slowly recovering. Should the mild rains continue, that is. Meantime, we are doing major renovations to our bathrooms whilst our very spacious rooms got a promise done.

Maryna O
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2025

Dit was rustig en stil, plek kort bietjie aandag en vernuwing. Verblyf was skoon en netjies, het egter vernuwing nodig, tuin kort aandag.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Karen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik gekuier, Karoo kombuis restaurant - tops! Heerlik gekuier! Pragtige dorpie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George & Elsabe
Karoo Lodge
Dankie Karin

Elize G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gerieflike kamers, mooi tuine, billik geprys en vriendelike mense. Ons het al baie by Karoo Lodge oorgebly en dit nog altyd geniet. Hulle bied 'n stil, rustige en veilige blyplek. Die hotel, meeste restaurante en verskeie plekke wat toeriste kan besoek is binne loopafstand. Die kersie op die koek is die puik gasvrou. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George & Elsabe
Karoo Lodge
'n Groot dankie aan jou!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

George & Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4ZDY5ZWNhLTUxMGMtNDQ3ZC1hZDI2LTk1ZGU1YWMyM2NkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 66 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.2216443 22.0294798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang