Successfully reported

Karoo Manor Guest House and Restaurant

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 217 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Bertha K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Ontvangs was verwelkomend. Snoesig geslaap. Smullekker aandete. Baie lekker gebly, veilige parkering, toepaslike atmosfeer vir tydperk van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pragtige dorpie - Gastehuis in 'n mooi historiese gebou. Ons is vriendelik ontvang deur die eienaars. Kamer is mooi, netjies en skoon. Lekker elektriese kombers. Ons het heerlik geëet in die gastehuis se restaurant en sommer lekker gekuier met die eienaars. Pragtige hartlike mense. Sal vir seker weer daar oorbly en kan dit eerlik aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Karoo Manor Guest House and Restaurant
Baie dankie vir jul terugvoer - ons waardeer dit en julle is altyd welkom terug.

Franswa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Karoo friendliness at its best. Peaceful and very friendly reception. We had a lovely breakfast and enjoyed the hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Karoo Manor Guest House and Restaurant
Thank you for your feedback, Hanna - it is our pleasure to have hosted your family.

Mark A
1 nag
5.0
Mrt 2025

Awesome. Fabulous and well looked after by the proprietors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Karoo Manor Guest House and Restaurant
Thank you for your feedback, Mark. Welcome back anytime.

Nicola H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Enjoyable. Nice food and comfortable accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Karoo Manor Guest House and Restaurant
Thank you for your feedback, Nicola - welcome back anytime!

Jean Pierre P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Goeie waarde, plattelandse gasvryheid! Mooi skoon en netjies. Voorste kamer kry bietjie straatgeraas, maar nie heel nag nie. Die kos by die restaurant was uit die boonste rakke, heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pat
Karoo Manor Guest House and Restaurant
Baie dankie vir jul terugvoer, Basie - altyd welkom terug.

Hugh S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Very welcoming and friendly hosts. Our stay was very relaxing and comfortable, a great break to a long road trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Karoo Manor Guest House and Restaurant
Thank you for your feedback, Hugh.

Peet G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Ware Karoo gasvryheid! Die eienaars was baie tegemoetkomend en baie gaaf. Kos was heerlik, kamers was netjies en goed ingerig. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pat
Karoo Manor Guest House and Restaurant
Dankie vir jul terugvoer - ons waardeer julle!

Otto C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Oase in die Karoo. Pat en Len was uitstekende gashere en het ons werklik tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Karoo Manor Guest House and Restaurant
Baie dankie vir jul terugvoer - welkom terug enige tyd.

Pieter C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Dankie vir goeie diens en skoon en netjiese oornaggeriewe. Goeie oornagakkommodasie, netjies, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pat Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 217

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 120
R 1 120 R 1 008
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 120
R 1 120 R 1 008
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 120
R 1 120 R 1 008
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 141 Pienaar Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3607f98959d485f28f9fca1016bad741c28b1b9265ff99f5b687c1cd57973419e63eca57bfd930fe160d34e17ec4f8fee547?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 120 nouVanaf R1 008 per nag (plek vir 2) 217 5 1 5 141 Pienaar Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.414039369081 23.947539925575
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang