Successfully reported
+45

Karoo Manor Guest House and Restaurant

Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 13 Aug 2025 tot 18 Jan 2026.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 141 Pienaar Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 120 R1 008 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karoo Manor Gastehuis en Restaurant is ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg in die dorp Richmond geleë, nie ver van die N1 af nie. Hierdie erfenisgebiedbestemming is die ideale akkommodasie vir gesinne en groepe vriende wat deurreis en 'n plek nodig het om te rus en 'n uitstekende maaltyd en 'n verfrissende drankie in ons privaat kroeg te geniet.

Die akkommodasie bestaan uit 6 kamers. Die 3 Deluxe Dubbelkamers bied slaapplek vir 2 gaste per kamer en is in die hoofkompleks met die restaurant, tuine en veilige parkeerarea geleë. Die Anneks oorkant die pad van die hoofkompleks bestaan uit 'n gemaklike dubbelkamer; 'n gesinskamer wat 'n gesin van 3 kan akkommodeer en gemeubileer is met 'n dubbelbed en 'n enkelbed; en 'n gesinsuite wat bestaan uit twee skakelkamers met 5 enkelbeddens. Al die kamers het en suite-badkamers.

Al die kamers beskik oor lugversorging en plafonwaaiers. Daar is geen TV's in die kamers nie, maar gratis WiFi is beskikbaar vir die stroom van programme op gaste se eie toestelle.

Die perseel is veilig en omring deur mure en heinings, wat veilige parkering en die gebruik van die tuin bied. Daar is sekuriteitskameras wat alle aspekte van die Herehuis dek.

Let asseblief daarop dat die eiendom beperkte toegang tot sy veilige parkeerarea het. Voertuie, insluitend sleepwaens, karavane en bote, mag nie 2.4 meter in hoogte of 2.4 meter in totale breedte oorskry nie, insluitend modderskerms, afdakke, sleepwa-gidse of enige ander aanhegsels.

Karoo Manor Gastehuis en Restaurant het 'n volledig gelisensieerde à la carte-restaurant in 'n erfenisgebou, deurdrenk van geskiedenis, op die perseel vir eetgerief. Daar is ook 'n privaat kroeg vir genot. Die restaurant bedien gaste sewe dae per week.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 217 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Bertha K
Saam met vriende
5.0
Ontvangs was verwelkomend. Snoesig geslaap. Smullekker aandete. Baie lekker gebly, veilige parkering, toepaslike atmosfeer vir tydperk van die huis.
Sep 2025
Rina S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige dorpie - Gastehuis in 'n mooi historiese gebou. Ons is vriendelik ontvang deur die eienaars. Kamer is mooi, netjies en skoon. Lekker elektrie...
Sien meer
Mei 2025
Franswa S
Gesin met klein kinders
5.0
Karoo friendliness at its best. Peaceful and very friendly reception. We had a lovely breakfast and enjoyed the hospitality.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Mark A
5.0
Awesome. Fabulous and well looked after by the proprietors.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Nicola H
Saam met vriende
5.0
Enjoyable. Nice food and comfortable accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pat Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 217

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 141 Pienaar Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo Manor Guest House and Restaurant het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 120
R 1 120 R 1 008
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 120
R 1 120 R 1 008
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 120
R 1 120 R 1 008
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 141 Pienaar Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3607f98959d485f28f9fca1016bad741c28b1b9265ff99f5b687c1cd57973419e63eca57bfd930fe160d34e17ec4f8fee547?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 120 nouVanaf R1 008 per nag (plek vir 2) 217 5 1 5 141 Pienaar Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.414039369081 23.947539925575
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang