Successfully reported

Karoo Mountain River House

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
David M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Brilliant and beautiful! Outstanding in every way! The beauty and elegance of the house was brilliant and one really feels in utter comfort in the middle of nature. A stunning accommodation - wish we could have stayed three weeks there! A major highlight was our house manager, Fernandez, who pampered us with kindness, hot water bottles, wood for the fire and so much more. Fernandez is worth five stars alone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Rus en vrede. Baie lekker plek. 5 ster. Service is baie goed. Uitsig en rivier is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne-Marie
Karoo Mountain River House
Dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle weer hier by ons te ontvang. Groete Mountain River House, Calitzdorp

Ester V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantasties! Alles was vreeslik mooi, binne en buite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renate C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Juweel in die Karoo. Die verblyf is lieflik met 'n magiese gevoel omring deur die berg. Die groot groen grasperk langs die rivier was 'n lafenis vir ons honde wat heerlik geswem en baljaar het, asook die kinders wat op en af kano gery het. Die huis is keurig en stylvol versier en baie gemaklik. Die uitsig oor die vallei is pragtig. 'n Plek om rustig te wees, kwaliteit tyd met familie en vriende te spandeer. Kos vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jeanne-Marie
Karoo Mountain River House
Beste Renate, Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit opreg, en is baie bly dat julle dit hier by ons geniet het. Ons hoop om julle in die toekoms weer te ontvang. Beste groete, Jeanne-Marie Karoo Mountain River House Calitzdorp

Marinda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Haal diep asem. Wat 'n wonderlike ontdekking vir ons. Ons kon nog nooit regtig ietsie kry in Calitzdorp nie, maar nou is Karoo Mountain River House definitief op ons lys. Tick al die blokkies. Fernandez is meer soos jou persoonlike house manager met 'n glimlag wat net tog iets vir jou wil doen. Die huis is ten volle toegerus en geen loadshedding probleme. Sien uit na 'n volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne-Marie
Karoo Mountain River House
Hallo Marinda, Baie dankie vir jou mooi resensie! Ons is baie bly dat julle jul tyd hier geniet het, en ons hoop om julle gou weer te sien. Jeanne-Marie en Fernandez Karoo Mountain River House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jeanne-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 6 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 6 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Gamka Private Farm, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3aa90cc1aa1694edf66ede79d5c7094c737589620499b309f3523da33c3aa7782bbaf1c6673ab00e466c04b129deb876392d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 800 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 R62 Gamka Private Farm 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.488582172945 21.609940562757
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang