Successfully reported
+5

Karoo Plekkie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 144 Park Road, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karoo Plekkie is 'n kompakte, oopplan-enkelwoonstel wat 'n eenvoudige en gemaklike verblyf in Oudtshoorn bied. Dit bly koel in die somer en warm in die winter, wat dit ideaal maak vir oornagverblyf of kort besoeke dwarsdeur die jaar.

Hierdie eenheid met 1 slaapkamer bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-stort, wasbak en toilet.

Die eenheid beskik oor 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, basiese breekware en eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV in die eenheid met Netflix, en gratis WiFi is beskikbaar. Lugversorging word ook voorsien.

Die eenheid is binne loopafstand van gerieflike winkels soos Spar, Spar Tops, Clicks, KFC, Vida e Caffè, en die plaaslike koöperasie. Na 'n besige dag van verkenning of boodskappe doen, is Karoo Plekkie die perfekte plek om te ontspan en 'n goeie nagrus te geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
James B
Besigheidsreis
5.0
A very pleasant stay. Short but sweet. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Neels G
Saam met vriende
5.0
Kort naweek om fees by te woon. Heerlik, veilig parkering vir motor en sentraal. Baie netjies en hulpvaardige gasvrou en gasheer. WiFi gebruik vir DSt...
Sien meer
Aug 2025
Doreen P
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was fantasties. Dit was baie aangenaam om by Karooplekkie te slaap. Kamer was skoon en netjies. Sal weer daar slaap wanneer ons in Oudtshoorn oorn...
Sien meer
Mei 2025
Ashwin F
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike plek. Dit was lekker as tot jou beskikking.
Mei 2025
Gert C
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi plekkie waarde vir geld. Dankie, baie lekker gebly.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 144 Park Road, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Plekkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 144 Park Road, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb593ccdf790e80e955d547c2480bece3befcce96d121f808fe20c8b58293ff0749fea01feb7d88a8c2fbe991ed8744ac42af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 144 Park Road Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-14:00 10:00 -33.594947031601 22.19067582209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang