Successfully reported

Karoo Poort Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Lee-ann Louise P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Convenient, comfortable. Perfect location for a getaway, booked this for my husband and friend for a golf trip and they both enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Rustig. Plek is baie netjies. 'n Paar geriewe soos buite sitplek en braai geriewe ontbreek. Maar oor die algemeen goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie sentraal. Plek was skoon, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda P
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2025

Heerlik. Baie vriendelik en skoon. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlie G
1 nag
4.8
Feb 2025

Fantastiese verblyf. Baie gerieflik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johlene E
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2025

Sien bo. Baie nice plekkie. Ons het net nie geweet dat die badkamer apart is van die kamer nie. Miskien moet gaste dit vooraf weet (voor hul bespreking bevestig). Ook is die deposito van R500 bietjie hoog, veral vir een aand se slaap, en dan moet jy nog 'n dag of twee wag voordat dit in jou rekening reflekteer.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Irma
Karoo Poort Gastehuis
Baie dankie vir julle terugvoer – dit word opreg waardeer. Alle inligting oor die kamer is op die webtuiste beskikbaar, maar ongelukkig lees gaste dit nie altyd volledig deur voordat hulle bespreek nie. ’n Vriendelike wenk vir die toekoms: lees gerus alles deeglik om moontlike teleurstellings te voorkom. Die breekskadedeposito word ook duidelik tydens die bespreking op die webtuiste uiteengesit. Ongelukkig het ons geen beheer oor die banke se prosesse nie, en dit kan soms ’n rukkie neem voordat die terugbetaling in die gas se rekening reflekteer. Daarom laat weet ons gaste altyd sodra die terugbetaling gedoen is. Ons vra omverskoning vir enige ongerief wat hiermee gepaard gegaan het.

Thomas T
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

A comfortable guesthouse, in a great location. It is a lovely place with a very welcoming environment. The host was friendly and helpful, and the rooms were elegant, neat, and comfortable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Demi B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfect. We really had such a good night's rest. The room was beautiful and clean. It is close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Avril A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Comfortable. The stay was pleasant, peaceful, friendly and catered for all needs required for the weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Clean, quaint and comfortable. The host was excellent, greeted us upon arrival and made us feel very welcome. It is a beautiful home with quaint finishes. Clean and simple enough. Even for a budget, this was definitely a place worth recommending.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Irma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Hoogstraat, Paglande, Worcester, 6849, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a5b2d98a81850f54ecdc349bebf5db9612d3c46629745a69e197391d1be79a59c200829191499c29de51b864750b931bdcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 11 Hoogstraat Paglande 6849 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.64034546604 19.453281314144
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang