Karoo Poort Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Hoogstraat, Paglande, Worcester, 6849, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Karoo Poort Gastehuis bied gemaklike oornagverblyf in die skilderagtige dorpie Worcester. Ideaal geleë as die poort na die semi-woestynlandskap van die Karoo, bied dit gaste die geleentheid om die skoonheid van die Breederiviervallei te verken en te ervaar.
Verblyf word in vier knus kamers gebied, elk met slaapplek vir tot 4 gaste. Elke kamer is gemeubileer met gemaklike beddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.
Kamers is ook toegerus met 'n kas, 'n lessenaar, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe vir ekstra gerief. Gaste kan ontbyt in die eetkamer geniet, beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Die gastehuis bied ook braaigeriewe, en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Gerieflik geleë langs die R60 en slegs 2 km vanaf die N1, is Karoo Poort Gastehuis perfek geposisioneer in die hartjie van Worcester vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Irma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 11 Hoogstraat, Paglande, Worcester, 6849, Wes-Kaap
- Gaste dink Karoo Poort Gastehuis het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Hoogstraat, Paglande, Worcester, 6849, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang