Successfully reported
+26

Karoo Refresh

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 235 Buitekant Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 620 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Karoo Refresh bied selfsorgverblyf in 'n veilige area in die hartjie van Oudtshoorn en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Die eiendom het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n enkelbed en 'n TV met 'n DVD-speler. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Daar is veilige parkeerplek buite en gaste het toegang tot 'n lieflike tuin.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Catherine F
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly. Ons is vriendelik ontvang. Baie rustige omgewing. Naby alles. Ons sal graag volgende jaar weer daar wil boek. Dit is naby d...
Sien meer
Okt 2025
Hamish B
5.0
A pleasant overnight stay. Pleasant overnight stay with a friend and wife.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Ryland P
Saam met lewensmaat
5.0
A warm and cosy experience. Very friendly and accommodating hosts, very chic and colourful accommodation. Will go back again!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Lee-hagar S
Saam met lewensmaat
5.0
Die kuier was heerlik. Ek beveel dit beslis aan. Diens was fantasties. Sal gerus weer gaan. Die prys is ook billik. Tien uit tien.
Jul 2025
Ebeth V
Saam met lewensmaat
5.0
Value for money. Baie lekker gebly, sal weer gaan. Gevoel soos home.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 235 Buitekant Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Refresh het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 620
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 620
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 620
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 235 Buitekant Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9f00d0f40daf12116f01192a3d46d2c315585b9c3eda5626e1620de5cb3d75d9c41144eeb7253411d06ae4aff19979c061e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag, vir 6 mense 18 5 1 5 235 Buitekant Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 00:00-00:00 10:00 -33.5908723 22.191720915345
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang