Successfully reported

Karoo-Rust

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Fanie D
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Stil, en rustig. Weereens baie lekker gebly. Stil en rustig - goed vir die siel in so 'n mooi omgewing. Prince Albert bly een van my gunsteling Karoo dorpies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Karoo-Rust
Dankie Fanie, altyd welkom.

Elmari M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlike skoon kamer, sentraal geleë met alles wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Karoo-Rust
Baie dankie. Kom kuier gerus weer.

Annalene C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Netjiese verblyf. Vriendelike gasvrou. Netjiese verblyf. Vriendelike gasvrou. Gerieflik geleë in die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker geslaap en 'n muskietnet was ook beskikbaar. Dit skoon netjies en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Karoo-Rust
Baie dankie en kom kuier weer.

Edward O
Kort verblyf
4.8
Okt 2025

Great location and very comfortable. Everything was as expected. The room was comfortable with plenty of space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Gerieflike en netjiese blyplek met alles wat nodig is. Heerlik sentraal geleë – net van die hoofroete af, so geen verkeer geraas nie. Alles netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Saam met my eggenoot vir 'n kort wegbreek en het heerlik gerus. Heerlik gebly en alles is skoon en netjies. Plekkie is naby al die besienswaardighede in die hoofstraat en het alles wat mens nodig het. Sal definitief weer kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johann M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Ons het oornag op pad na 'n Karooplaas. Die plek was netjies, goed toegerus, skoon en prakties uitgelee. Die omgewing is stil en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Karoo-Rust
Dankie, kom gerus weer.

Pienkie L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Lekker gebly, dankie. Was net oorslaap, maar oulike plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Karoo-Rust
Dankie, kom gerus weer.

Pierre D
1 nag
4.4
Feb 2025

Rustig, netjies en skoon, waarde vir geld. Karoo-Rust is goed geleë in die dorp, in stil systraat. Baie netjies en skoon, het lekker geslaap. Dit het alles wat sou nodig wees vir selfsorg, maar my verblyf was te kort daarvoor (oorslaap op pad).

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Karoo-Rust
Dankiie Pierre, kom gerus weer en bly langer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cnr of Church and Luttig Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c03fcba56344559f51eb2c5312ff281ab3abaaaa16ade00081c06108d6335e35ba832366300b28f6d4878a5c8b4e11c0a06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 Cnr of Church and Luttig Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.228432425543 22.031365244389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang