Successfully reported
+38

Karoo-Rust

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cnr of Church and Luttig Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Karoo-Rust bied verskeie selfsorg-eenhede op die boonste en die onderste verdieping. Die ligging is puik en dit is toegerus met alles wat jy nodig het terwyl jy in Prins Albert.

Karoo-Rust word nie deur beurtkrag geraak nie, aangesien daar sonpanele en 'n rugsteunstelsel is.

Daar is 3 eenhede op dei grondverdieping, elkeen met 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met stort. Die sitkamer, kombuis en eetkamer is oopplan en die eenhede het stoepe voor en agter.

Die eenheid bo het 2 slaapkamers, 1 met 2 enkelbeddens of een koninggrootte-bed, en die ander 1 met 'n standaard dubbelbed. Elke kamer het sy eie badkamer.

Al die eenhede is toegerus met TV's met MNet, kykNET en ander kanale. Daar is parkering voor die eenhede. Braaigeriewe kan op versoek beskikbaar gestel word.

Motorfietsryers is welkom!

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Fanie D
5.0
Stil, en rustig. Weereens baie lekker gebly. Stil en rustig - goed vir die siel in so 'n mooi omgewing. Prince Albert bly een van my gunsteling Karoo ...
Sien meer
Mei 2025
Elmari M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike skoon kamer, sentraal geleë met alles wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly!
Apr 2025
Annalene C
Saam met vriende
5.0
Netjiese verblyf. Vriendelike gasvrou. Netjiese verblyf. Vriendelike gasvrou. Gerieflik geleë in die dorp.
Mrt 2025
Johan C
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker geslaap en 'n muskietnet was ook beskikbaar. Dit skoon netjies en baie rustig.
Jan 2025
Anton S
Saam met lewensmaat
5.0
Doos no. Verskriklik lekker, hoogs aan te beveel.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Cnr of Church and Luttig Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo-Rust het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cnr of Church and Luttig Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c03fcba56344559f51eb2c5312ff281ab3abaaaa16ade00081c06108d6335e35ba832366300b28f6d4878a5c8b4e11c0a06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 Cnr of Church and Luttig Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.228432425543 22.031365244389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang