Successfully reported
+12

Karoo Skies

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 194 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 R900 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Karoo Skies is 'n ruim selfsorgkothuis met 'n privaat ingang en is sentraal op die eienaar se perseel in Oudtshoorn geleë. Dit is die ideale opsie vir individue, paartjies of gesinne.

Dié kothuis het lugversorging, slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n oopplan-slaaparea wat oor 2 verdiepings strek en 'n en suite-badkamer het. Die hoofslaaparea het 'n koningingrootte-bed en op die tweede verdieping is 'n stapelbed en 'n matras vir kinders. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea bied gemaklike sitplek en daar is 'n slim-TV met Netflix, Showmax en gratis WiFi.

Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek en 'n uitsig oor 'n gemeenskaplike swembad en die tuin. Veilige motorhuisparkeerplek is beskikbaar. Gewilde besienswaardighede, sportplekke, die middedorp, kruidenierswinkels is naby en die verblyf is net 1 km vanaf die Klein Karoo Medi-Clinic.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

3

1 x Stapelbed

1 x Kindermatras vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Alida E
Saam met lewensmaat
5.0
Jy sal geen oomblik spyt wees om by Karoo Skies te bly nie, dit is ’n ware juweel. Ek kan Karoo Skies met groot lof aanbeveel. By aankoms is ons hartl...
Sien meer
Okt 2025
Arrie S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename verblyf, baie dankie! Hierdie gastehuis is van die beste wat ons nog van gebruik gemaak het en sal die plek beslis aanbeveel. Alle afro...
Sien meer
Sep 2025
Rhozanda J
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome! Dit was fantasties, ons het heerlik gebly. Sal beslis weer terugkeer!
Sep 2025
John S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic and marvelous stay, just a bit too short. Stay was excellent, facility welcoming and owners are fantastic with customer servi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Laurika W
Saam met vriende
5.0
Baie lekker en veilig. Baie lekker gebly. Sal beslis weer gebruikmaak van die akkommodasie.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Adam Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 194 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Skies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 194 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA745cba417332fa58899cc959aceeee6a7a532924aa3a508a5b0ac67c73c12f62cc102a1fa06ecc15146ab52469cb0448c15d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag, vir 4 mense 22 5 1 5 194 Jan Van Riebeeck Road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.5884603 22.195155
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang