Successfully reported
+14

Karoo Stone Rustic Caravan

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ockerts Kraal Farm, Plathuis, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Karoo Stone Rustic Caravan bied knus verblyf op 'n plaas in Plathuis, 28 km buite Ladismith geleë.

Die karavaan het slaapplek vir tot 4 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelslaapbanke. Die buitebadkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskassie, 'n ketel, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n knus ontbythoekie waar gaste hul maaltye kan geniet.

Gaste kan ontspan op die buitestoepstoele nadat hulle gedurende die dag 'n verfrissende duik in die plonspoel geniet het. Saans kan hulle om die vuur bymekaarkom om stories onder die sterre te deel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lyneve Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ockerts Kraal Farm, Plathuis, 6655, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ockerts Kraal Farm, Plathuis, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b2a676d47974caaf3cc6ab8e206bb26c30e683362409bbb6a742608168fbdbce85f93c84f0372d58eef09bf51473da5b89e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) Ockerts Kraal Farm Plathuis 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.660471415761 21.069749226845
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang