Karoo Stone Yellow School Bus
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ockerts Kraal Farm, Plathuis, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Karoo Stone Yellow School Bus is 'n unieke skoolbus wat moderne verblyf aan 4 gaste bied op 'n plaas in Plathuis, 28 km buite Ladismith.
Die skoolbus het 'n dubbelbed en 2 ekstra lang enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskassie, 'n ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ontbythoekie waar gaste hul maaltye kan geniet.
Gaste kan onder die skadu-stoep op die sonstoele ontspan, en die houtvuurwawrmbad of plonspoel geniet. Daar is ook 'n vuurput en dakvensters met asemrowende uitsigte oor die Melkweg in die aand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lyneve Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ockerts Kraal Farm, Plathuis, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ockerts Kraal Farm, Plathuis, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang