Successfully reported
+25

Karoo Stone Yellow School Bus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ockerts Kraal Farm, Plathuis, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Karoo Stone Yellow School Bus is 'n unieke, omgeboude skoolbus wat moderne verblyf vir tot 4 gaste bied op 'n plaas in Plathuis, 28 km buite Ladismith.

Die skoolbus is ingerig met 'n dubbelbed en 2 ekstra-lengte enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskassie, 'n ketel, eetgerei en breekware in. Daar is 'n knus ontbythoekie waar gaste hul maaltye kan geniet.

Gaste kan onder die skaduwee buite-patio op die sonstoele ontspan nadat hulle bedags 'n duik in die houtvuur-bubbelbad of plonspoel geniet het. Saans kan hulle om die vuurput bymekaarkom om stories onder die sterre te deel. dakvensters bied asemrowende uitsigte oor die Melkweg in die nag.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lyneve Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ockerts Kraal Farm, Plathuis, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ockerts Kraal Farm, Plathuis, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe28cc5a90bfff3798b9721b334be597918d5055579fe4902c9ca10c92d1fc539a882277ae4c78c1bff2e7e4bffde0814d228?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 1 5 1 3 Ockerts Kraal Farm Plathuis 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.66167002793 21.067426620346
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang