Successfully reported

Karoo Vreugde

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gerhard S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Asemrowend, die mense en plek is fenomenaal. ’n Wegesteekte juweel in die Karoo – Karoo Vreugde het al ons verwagtinge oortref. Van die oomblik wat ons by Karoo Vreugde aangekom het, is ons verwelkom met ’n warm, opregte gasvryheid wat ons eerder soos familie as gaste laat voel het. Hierdie plek doen werklik sy naam gestand – “Vreugde” beteken blydskap, en dis presies wat ons hier gevind het. Die omgewing is asemrowend – uitgestrekte lugruimtes, die rustige stilte van die Karoo, en uitsigte wat kilometers ver strek. Die akkommodasie is pragtig ingerig – ’n perfekte balans tussen rustieke bekoring en moderne gerief. Alles was silwerskoon en met sorg uitgelê, met klein besonderhede soos tuisgemaakte bederfies en vars blomme wat werklik die verskil maak. Wat die ervaring werklik onvergeetlik gemaak het, was egter die diens. Die gasheer het bo sy vermoë gegaan om ons tuis en versorg te laat voel – altyd beskikbaar as ons hom nodig gehad het, maar nooit opdringerig nie. Of dit nou plaaslike reiswenke was, stories oor die omgewing of heerlike etes wat die plaaslike geure vier – hulle passie vir gasvryheid het duidelik deurgeskyn. Aande om die vuur onder ’n sterrehemel, stewige ontbyte met vars plaasprodukte, en oomblikke van stilte en rustigheid – Karoo Vreugde is veel meer as net ’n plek om te oornag. Dis ’n plek om weer te verbind, asem te skep, en ligter van hart te vertrek as toe jy aangekom het. Asook die ongelooflik mooi ritte wat hulle bied, is net onvergeetlik! Ons beveel dit met die grootste liefde aan, en droom reeds van ons volgende kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelis M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustig, gerieflik, vriendelik, interessant en pret. Die geriewe, diens en gasvryheid was uitmuntend. Ons was onmiddellik tuis laat voel en by die gemeenskap ingetrek. Dit was so lekker dat ons sommer langer gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Relaxing and friendly atmosphere with a great hot tub. Just missing a wash up area. We had a pleasant stay at Karoo Vreugde. Although the owner was not available at the time, the neighbours were incredibly friendly and helpful, which made us feel right at home. We especially loved the wood-fired hot tub. The accommodation was comfortable and well equipped with dishes and a braai area. However, a dedicated space for washing up would have made things more convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jana
Karoo Vreugde
Thank you for your feedback. We truly appreciate you taking the time to share your experience. Our intention is to create a relaxed, romantic atmosphere where you can fully unwind—which is why we don’t expect guests to wash dishes. Our team is more than happy to take care of that after your stay. We’re excited to welcome you back for another relaxing escape.

Annemarie A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Aangename verblyf, baie mooi omgewing. Karoo Vreugde doen sy naam gestand! Lekker verblyf en die Hot Tub is 'n groot bederf. Kobus is 'n aangename gasheer wat sy mooi dorp baie goed bemark.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Skoon en netjies - beslis vreugde in die Karoo. Hoogtepunt is beslis die warmbad op die stoep! Ons het gekuier op die stoep om die tafel. Die akkommodasie is beslis ideaal vir 'n romantiese wegbreek saam jou geliefde.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyn J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Goeie waarde vir geld. Baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 114 Hugenoot Street, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6123713f41138234d870820cda2fa20545c6b2fbff33e1ad87a71104f7af962e180f92b2de8cc7e439d265f262330b8de52a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 114 Hugenoot Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.668702865862 21.511311594749
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang