Karoo Zen
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Le Roux Street, De Rust, Oudtshoorn, 6650, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 000R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Karoo Zen, geleë in die hartjie van die bekoorlike Klein Karoo dorpie De Rust, bied 'n rustige toevlugsoord weg van die gewoel van die stadslewe.
Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste maaltye in die buitelug geniet op die gemeubileerde patio, kompleet met 'n Weber-braai. Veilige parkeerplek word voorsien. Vir diegene wat die area wil verken, is Klein Karoo Horse Adventures 6,7 km ver, en Meiringspoort Waterval is 12,3 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Carla Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 17 Le Roux Street, De Rust, Oudtshoorn, 6650, Wes-Kaap
- Gaste dink Karoo Zen het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Le Roux Street, De Rust, Oudtshoorn, 6650, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang