Successfully reported

Karoo1 Hotel

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.6
Veiligheid
4.2
Steyn V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Just amazing. Amazing place with amazing people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard V
1 nag
5.0
Apr 2024

Fantastic. Fantastic, friendly, helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
1 nag
4.8
Apr 2025

Aan te bevele. Aan te bevele - lekker Karoo gevoel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzaan M
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2025

Ons het dit baie geniet, almal wat daar werk was baie vriendelik en behulpsaam. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan D
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2025

Aangenaam, skoon en gerieflik. Goeie diens, veral die ontbytsaal. Personeel het ons werklik bederf. Die tuine en infrastruktuur kort bietjie aandag, maar was meer as genoeg vir een aand. Geriewe en beddegoed was skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Fanie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Het dit geniet en goed gerus. Baie lekker oorgeslaap, groot kamer met aircon, net onderbed was nie skoon gemaak nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Estelle B
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mrt 2025

Oulik net jammer vir die stukkende stortkop en geen seep nie. Africamps op die perseel was baie mooi, maar die kamer waarin ek gebly het by Karoo1 het geen seep ens gehad nie en ook nie melk vir koffie - slegs Cremora. Die stort se kop is stukkend en veroorsaak dat daar meer water op die vloer lê as op jouself! Verder was dit netjies.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alf B
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2025

Nie aangename ervaring. Kamers 'scruffy' en 'not well maintained'. Stinkende vleistroom loop voor kamers verby.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Jonathan F
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2024

Lovely venue, great sleep, wonderful rock pools - dinner and breakfast issues. Location was fantastic - Room was clean and comfortable (would be nice to have a TV). Staff were friendly and accommodating. Bar area and rock pools were lovely. It was disappointing that the main hotel pool was green on one of the hottest days possible; it was still swimmable, but I was so looking forward to a beautiful blue crystal clean pool, especially on a hot weekend. The breakfast experience was unfortunately a huge disappointment. There were 2 other couples; one couple were having a complaint about fresh juice with the waitress and they upped and walked out. The waitress was so busy trying to sort out the juice issue, we were ignored for 15 minutes, during which time the second couple also left without eating for not getting any service. We eventually also left without being served after about 20 minutes without breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Howard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 260
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 260
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 260
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Karoo 1 Hotel Village, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa176ea554f5cdf189725eed50e22eb62f9b11e13bd245503d5a3ad7accd991b3e6b21163c587c56973833dac90a256982344?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2) 16 5 1 4 N1 Karoo 1 Hotel Village 6875 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.386644 19.834347
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang