Successfully reported
+14

Karoohuis Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Schalkwyk Street, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Karoohuis Guesthouse is in die stil en pragtige dorpie Fraserburg in die Noord-Kaap geleë.

Verblyf word in 3 selfsorg-eenhede gebied. Elke eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n mini-oond met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n ketel, breekware en eetgerei. Alle slaapkamers is ingerig met enkelbeddens. Die eenhede is ook toegerus met TV's, WiFi-verbinding, elektriese komberse en waaiers. Die badkamers is toegerus met storte.

Gaste kan van die buitebraaigeriewe gebruik maak. Veilige parkeerplek word vir gaste voorsien. Ontbyt is beskikbaar (behalwe oor naweke) teen 'n ekstra koste. Aandete is beskikbaar teen 'n ekstra koste en moet 24 uur vooruit bespreek word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 20 Schalkwyk Street, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoohuis Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Schalkwyk Street, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFVlT5MbdVsv1oySPpEF3SWMdsUKOK8o1YGOjkbkk906aXf3tpt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 20 Schalkwyk Street Fraserburg 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.916083280621 21.51199221611
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang