Karoopark Guest House
- Kapasiteit: 67 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 81 Caledon Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Karoopark Gastehuis is geleë in die hartjie van die historiese Graaff-Reinet en bied die ideale ligging om die Karoo-atmosfeer te geniet. Ons is binne stapafstand van verskeie winkels, banke en doendinge.
Ons bied B&B- of selfsorgverblyf en gaste kan kamers met lugversorging aanvra. Ander geriewe sluit 'n TV, linne,handdoeke, elektriese komberse in die winter en koffie- en teemaakgeriewe in.
Karoopark is het ook 'n à la carte-restaurant en kroeg, 'n swembad en veilige parkeerplek. Ons is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie.
Kom en geniet 'n ontspannende wegbreek in die Juweel van die Karoo, soos Graaf-Reinet liefderik genoem word. Toere na nabygeleë besienswaardighede soos die Vallei van Verlatenheid en die Camdeboo Nasionale Park is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
MARIZANNE Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 181
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 81 Caledon Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Karoopark Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 67 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 81 Caledon Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang