Successfully reported
+34

Karoopark Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 67 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 81 Caledon Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Karoopark Gastehuis is in die hartjie van die historiese Graaff-Reinet geleë en bied die ideale ligging om die atmosfeer van die Karoo te geniet. Dit is stapafstand van verskeie winkels, banke en doendinge af.

Gaste kan óf B&B- óf selfsorgverblyf bied, en gaste kan kamers met lugversorging aanvra. Alle kamers word daagliks skoongemaak en het en suite-badkamers. Ander kenmerke sluit in TV, linne, handdoeke, elektriese komberse in die winter, koffie- en teemaakstasie.

Karoopark het 'n A'la Carte Restaurant en kroeg, 'n swembad en veilige parkeerplek. Ongelukkig is ons nie troeteldiervriendelik nie.

Kom geniet 'n ontspanne tyd in die juweel van die Karoo, soos Graaff-Reinet met liefde genoem word. Toere word ook aangebied na die nabygeleë hoogtepunte soos die Valley of Desolation en Camdeboo Nasionale Park.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 181 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lizelle G
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties! Ons het heerlik gebly. Die kamer, die kos, die gasvryheid, alles was net uitstekend. Sal vir seker weer daar oorslaap!
Aug 2025
Stephen S
5.0
Heerlike oornag fasiliteite in die Karoo, waar elke gas op hul hande gedra word! Van die staan spoor af was alles net 'n plesier, veilige parkering, b...
Sien meer
Des 2024
Albertha N
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker en gerieflike oornagopsie tussen Gauteng en die Suidkaap. Lekker en veilig. Restaurant op die terrein aan te bevelen.
Des 2024
Christel A
Gesin met tieners
5.0
Oase. Lafenis. Restaurant op perseel. Fantastiese swembad. Skoon en veilig.
Des 2024
Lynn B
4.8
Conveniently located stop over with restaurant on site. Comfortable accommodation, but the lights outside the window disturbed me a bit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

MARIZANNE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 181

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 81 Caledon Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Karoopark Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 67 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 81 Caledon Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxODQxNWVkLWE5MGMtNDVkYi1iNGNkLWNhN2M5ZThjNzZlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 181 5 1 5 81 Caledon Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.251022 24.530453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang