KarooRus
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Church Street, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
KarooRus is 'n rustige selfsorg-gastehuis in die hartjie van Burgersdorp, wat knus en gemaklike akkommodasie binne loopafstand van plaaslike skole en restaurante bied.
Albei kamers is gemeubileer met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer. Een is toegerus met 'n bad en 'n stort, terwyl die ander slegs 'n bad het. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Elke kombuisie het 'n yskassie, ketel en mikrogolfoond, en daar is ook 'n slim-TV.
Gratis WiFi en veilige parkering op die perseel is beskikbaar. Die area bied ook 'n verskeidenheid buitelugaktiwiteite, insluitend gholf en staproetes in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elana Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 34 Church Street, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
- Gaste dink KarooRus het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Church Street, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang