Successfully reported
+31

KarooRus

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 93 Middle Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

In die hartjie van Graaff-Reinet, aangewys as die beste dorp in Suid-Afrika, lê KarooRus - 'n pragtig gerestoureerde huis met 7 selfsorg-eenhede. Of jy 'n rukkie in die dorp vertoef of net deurreis vir besigheid of vakansie, KarooRus bied 'n plek om te rus en te verjong in bekostigbare luukse.

Verblyf beskik oor 7 luukse selfsorgwoonstelle. Elke woonstel het sy eie ingang. Ons bied veilige parkeerplek van die straat af, braaigeriewe asook 'n rolstoelvriendelike eenheid.

Elke eenheid het 'n selfbeheerde lugversorging, kombuisie en ontbythoekie toegerus met kooktoebehore en eetgerei, mikrogolfoond en tweeplaatstoof, komplimentêre tee en koffie, privaat en suite-badkamer met stort, toilet en wasbak. Koningingrootte-bed en/of enkelbeddens, duvets, lakens, skuimkussings en ekstra komberse, handdoeke, platskerm-TV met DStv-ruiker, haardroër, kas, digitale radiowekker.

Graaf-Reinet is 'n oulike dorpie in die Karoo met genoeg bekoorlike winkels, restaurante en museums om jou dae aaneen besig te hou. Die dorp self word omring deur 'n natuurreservaat, wat net bydra tot die gevoel van rustigheid en vrede wat 'n mens hier ervaar.

Ons luukse selfsorgverblyf is in die hartjie van Graaff-Reinet geleë. Die meeste restaurante, museums en winkels is binne 5 minute se stapafstand.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 308 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ockert A
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies en skoon. Sal vir seker weer oorbly.
Okt 2025
Kendra-lynn R
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik! Ons het baie lekker gebly!
Aug 2025
Chris H
Saam met lewensmaat
5.0
Alle reëlings en inligting is vooraf verskaf. Ons kon net aankom en 'intrek'. Heerlik uitgerus. Vriendelike diens.
Aug 2025
Susan W
5.0
10/10. Ek beveel Karoorus met 'n geruste hart aan, veilig, skoon en netjies. Vriendelike diens. Daar is parkering binne in die erf, waar jou motor en ...
Sien meer
Jul 2025
Hermanus P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie keurig en mooi plekkie. KarooRus was inderdaad 'n knus en lekker oorblyplek. Die toegang proses was maklik en parkering was veilig agter in die e...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bennie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 355

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 93 Middle Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink KarooRus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 93 Middle Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12106b183b3dd2864b60dc6e344142fb613f4c8383afae68e4230ae5e109bc4b504111d85329b79b6001329807dad200f3fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 308 5 1 5 93 Middle Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.255552327906 24.532309770584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang