Successfully reported
+30

Karoovlaktes Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Du Toit Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karoovlaktes Gastehuis is 'n bekoorlike en privaat huis in Prieska in die Karoo. Dit dien as 'n oornagstop na trekpleisters soos die Kgalagadi-oorgrenspark en Augrabiese-waterval. Die gastehuis bied 'n luukse en privaat wegbreek wat ideaal vir paartjies of klein gesinne is.

Die huis bied slaappplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Linne en handdoeke word voorsien.

Die huis het lugversorging en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Dit lei na die buite-area met sitplek, 'n braai en 'n kragprop. Die verblyf het 'n sekuriteitstelsel en veilige parkeerplek agter 'n hek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
TV
Kombuisie
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Richard And Jackie L
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended and very beautiful. Beautifully decorated and smelled heavenly. Everything needed for an overnight stay. Highly reco...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Duane H
Saam met lewensmaat
5.0
Quick stop over but can highly recommend. Really well equipped, clean, friendly hostess. A quick stop over but can highly recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Riette B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Pragtige woonstel met alle geriewe wat jy nodig het. Was 'n lekker verrassing om in die mooi woonstel in te stap.
Aug 2025
Jaco B
Gesin met tieners
5.0
Karoovlaktes het ons vriendelik ontvang en is baie netjies. Karoovlaktes het ons vriendelik ontvang na 'n lang dag se reis. Dit was netjies en skoon. ...
Sien meer
Jul 2025
Hermann S
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, waarde vir geld, veilig en mooi. Pragtige, moderne interieur. Heerlike warm water met goeie druk in die stort. Warmkombers was 'n groot bon...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 11 Du Toit Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoovlaktes Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Du Toit Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa198f9f72daad80b1512045ce1d46ec9806c4a46980c03f107888a01299708f2fe55a7345d36e25eced54feb029e5f2c1eea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 11 Du Toit Street Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.6699725 22.752013
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang