Successfully reported
+35

Karos Gastehuis

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretha Prinsloo Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karos Gastehuis bied lieflike gastekamers en plattelandse gasvryheid in die Karoo-dorpie, Loxton. Dit is een van die hoof-wolproduserende distrikte en een van die grootste knoffel-verbouingstreke in Suid-Afrika. Ondanks die area se semi-woestynstatus, is die Karoo een van die Noord-Kaap se mees ongerepte areas om te verken.

Gaste kan kies tussen verskillende kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kamer is uniek versier, het lugversorging, 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort.

Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, WiFi, swembad, 'n braai-area, veilige parkeerplek en 'n tuin met piekniekgeriewe in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Callie T
Saam met lewensmaat
5.0
Keurige Karoo verblyf. Baie lekker. Pragtige, keurig ingemeubileerde ingerigte gastehuis. Mandy is 'n uitstaande gasvrou. Baie lekker ge-eet.
Mei 2025
Vanessa H
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning property. Perfect guesthouse with great hospitality.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Jaco V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige huis, tuin en dekor. Uitstekende gasvrou en kos, heerlike swembad. Ja, dit is perfek en het aan al ons verwagtinge voldoen.
Jan 2025
James S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Puik gasvryheid in pragtige plek!
Okt 2024
Michelle D
Saam met lewensmaat
5.0
Die gastehuis is baie keurig gemeubileer en die diens en kos is topgehalte! Dit was - ons sal definitief weer daar oorslaap.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 72

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Margaretha Prinsloo Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karos Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretha Prinsloo Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf59fdaaaea4f22c821b93d083a49d636e10c26538a4eea46feb0a12d99c30c6c739255416516acc9f3d2ef82b90b73739957?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 Margaretha Prinsloo Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -31.477654969394 22.355840976088
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang