Successfully reported

Vogelsang Farm Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Debbie Jr V
1 nag
5.0
Mei 2025

Hier kan mens ontspan en heerlik rus. Baie keurige en gerieflike huisie met 'n besondere atmosfeer. Snoesige winterslakens en sagte komberse vir 'n heerlike nagrus. Die uitsig is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denielle
Vogelsang Farm Cottage
Baie dankie vir die terugvoer, Debbie. Ons sien uit om julle weer hier te ontvang. Mooi bly. Groete uit die koue Klein Karoo.

Andre S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Moes langer bly. Sal teruggaan. Perfekte plek. Netjies en skoon. Diens perfek. Vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denielle
Vogelsang Farm Cottage
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Andre. Ons sien uit om julle weer te ontvang. Groete uit 'n koue Klein Karoo.

Connie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Peaceful and relaxing. A lovely, well-appointed cottage, in a beautiful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denielle
Vogelsang Farm Cottage
Thank you for the positive feedback. Please do revisit us. Kindest regards.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denielle
Vogelsang Farm Cottage
Baie dankie vir die mooi resensie. Mooi bly en seen wense.

Hanno H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Baie oulike plekkie en baie netjies. Ongelooflike rustige plekkie met fantastiese ligging. Ons het heerlik ontspan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Denielle
Vogelsang Farm Cottage
Goeiedag Hanno Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Soos genoem is die hele plaas sekuur omhein met elektriese heinings en alle hekke gesluit tussen 18:00 en 06:00. Vriendelike groete uit die Klein Karoo.

Wayne C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Very nice. Behind the bed was not clean; ants made a nest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denielle
Vogelsang Farm Cottage
Goeiedag Wayne Dit is jammer u het ons nie in kennis gestel van hierdie probleem wyl u op die perseel was nie. Ons sou sonder huiwering dit graag vir u wou skoonmaak. Miere is ongelukkig oral, soveel meer op 'n plaas in die veld. As ek reg onthou, het my man by u om gegaan om seker te maak dat alles in orde is met die opvul van die water tenk. Soos ook genoem in die gebruikersgids (en telefonies), verskaf ons hout teen 'n ekstra koste. Ons het aan u die vergunning gemaak om gratis hout op te tel, wat u van die hand gewys het. Verder was ons telefonies in kontak gedurende u verblyftydperk om goeie diens te verseker waar daar geen sprake van 'n gebrek aan netheid was nie. Indien daar enige versoeke was waarin ons nie voldoen het tydens u verblyf nie, is u welkom om dit met ons op te neem. Vriendelike groete uit die Koue Klein Karoo

Nicole V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderful and beautiful! What a beautiful and charming place, and the people are so friendly and helpful. It was an awesome stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denielle
Vogelsang Farm Cottage
Thank you so much for your kind words! We’re delighted to hear that you enjoyed your stay and found our place beautiful and charming. It was a pleasure hosting you, and we truly appreciate your kind comments about our team. We’d love to welcome you back anytime!

Phoebe S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ideale naweek wegbreek! Kaggel, rooiwyn en rus in die natuur! Flip se huisie is 'n ware juweel. Huisie is met liefde en sorg ingerig. Pragtige natuurskoon. Hier kan jy batterye herlaai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denielle
Vogelsang Farm Cottage
Hallo Phoebe Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is dankbaar die kuier op die plaas was soos julle verwag het. Julle is altyd welkom op die plaas. Groete

Christopher S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker gekuier, gebraai en gerus. Ongelooflike plek en mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denielle
Vogelsang Farm Cottage
Dis altyd lekker om positiewe terugvoer te ontvang. Baie dankie, Christopher! Ons hoop om julle weer hier te ontvang. Groete uit die Klein Karoo.

Annelie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

'n Heerlike een nag oorslaap. Dit was wonderlik om so tussen die wingerde te kon bly. Die huis is baie mooi en netjies. Ons sal volgende keer vir seker langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denielle
Vogelsang Farm Cottage
Dis was 'n plesier met julle hier! Ons sien uit om julle weer te ontvang. Dankie vir die terugvoer! Groete uit die Klein Karoo.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Denielle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 234
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 234
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 234
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vogelsang Boerdery, Schoemanshoek, Karusa Estate, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3e076baece415b7049a9b8357e035fd756bc3ccc9e0e7e8d8fe355e4b2b8da8a67798c8528c27900d291a3c8bc025ce9208?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 233 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Vogelsang Boerdery Schoemanshoek, Karusa Estate 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.476759396741 22.241904428432
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang