Successfully reported
+20

Vogelsang Farm Cottage

Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 3 Nov 2025 tot 28 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vogelsang Boerdery, Schoemanshoek, Karusa Estate, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 R1 234 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vogelsang Farm Cottage is op die plaas Vogelsang in Schoemanshoek in die hartjie van die Kangovallei geleë. Vogelsang is ook die tuiste van Karusa Wyne en Restaurant.

Dié kothuis tussen wingerd en boorde spog met 'n fantastiese uitsig op die berg en oor die omgewing, en is ideaal vir 'n rustige wegbreek. Die kothuis het die minimum kragtoevoer wat hoofsaaklik vir beligting gebruik word. Kerslig word voorsien tydens beurtkrag.

Die kothuis het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n slaaparea, kombuis en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n gas-geiser, stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mini yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en ander kookgerei toegerus. Daar is ook 'n binnebraai, eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek. Buite is daar 'n stoep met buitemeubels en 'n draagbare braai. Die grasperk strek tot by die muskadelwingerde en is ideaal vir sterrekyk gedurende die somer.

Aktiwiteite op die plaas sluit 'n 5 km-voetslaanroete deur die wingerd en 'n 26 km-grondpadfietsroete op die agterpaaie van Schoemanshoek in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Mooi uitsig
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Debbie Jr V
5.0
Hier kan mens ontspan en heerlik rus. Baie keurige en gerieflike huisie met 'n besondere atmosfeer. Snoesige winterslakens en sagte komberse vir 'n he...
Sien meer
Mei 2025
Andre S
Saam met lewensmaat
5.0
Moes langer bly. Sal teruggaan. Perfekte plek. Netjies en skoon. Diens perfek. Vriendelik en behulpsaam.
Mei 2025
Connie M
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and relaxing. A lovely, well-appointed cottage, in a beautiful setting.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Nicole V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful and beautiful! What a beautiful and charming place, and the people are so friendly and helpful. It was an awesome stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Hanno H
Saam met lewensmaat
4.4
Baie oulike plekkie en baie netjies. Ongelooflike rustige plekkie met fantastiese ligging. Ons het heerlik ontspan.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Denielle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Vogelsang Boerdery, Schoemanshoek, Karusa Estate, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vogelsang Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 234
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 234
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 234
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vogelsang Boerdery, Schoemanshoek, Karusa Estate, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3e076baece415b7049a9b8357e035fd756bc3ccc9e0e7e8d8fe355e4b2b8da8a67798c8528c27900d291a3c8bc025ce9208?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 233 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Vogelsang Boerdery Schoemanshoek, Karusa Estate 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.476759396741 22.241904428432
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang