Successfully reported
+12

Kasi's Cabin

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Cathcart Street, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kasi's Cabin is in die hartjie van Uniondale en bied 'n ontspannende en gerieflike wegbreek. Dit is ideaal vir sakereisigers of paartjies wat op soek is na rustige verblyf in 'n besige dorpie.

Die privaat eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, leefarea en kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. WiFi is beskikbaar.

Die leefarea het lugversorging, gemaklike sitplek en 'n TV met stroomdienste. Die aangrensende kombuisie het 'n ontbythoekie en is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n bekoorlike tuin wat rondom die huisie strek. Daar is ook braaigeriewe vir gaste wat graag buite wil eet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die eenheid is naby plaaslike winkels en restaurante en gaste kan Uniondale rustig verken. Natuurliefhebbers kan Die Fort Local Natuurreservaat besoek en gholfspelers kan 'n rondte gholf by die Uniondale Gholfklub speel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Kombuisie
DStv
Stroomdienste
Braai
Kamerdiens

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Melissa V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, stil, all requirements fulfilled. We stayed overnight at the cabin. It was cute, comfortable, very neat, and all amenities pro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Jacques V
5.0
Goeie gasheer, oulike huisie. Cool ketel. Lekker geslaap. Sien sterre.
Aug 2025
Noleen W
Saam met lewensmaat
5.0
Great overnight stop. We had everything we needed from our excellent hosts. We will definitely return when travelling the route again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Lida H
Saam met lewensmaat
5.0
Was so! Regtig 'n juweeltjie wat weggesteek is. Vriendelike ontvangs deur Ikey. Huisie is netjies en skoon met baie ekstras. Ons het heerlik warm gesl...
Sien meer
Jun 2025
Steve B
Saam met lewensmaat
5.0
A real gem for a comfortable stay. We were very lucky to come across this gem of a cabin. It was absolutely spotless and everywhere the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Isak Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 3 Cathcart Street, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kasi's Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Cathcart Street, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa022c00fb0344e3affd2a4a2aedec47c41ffe7cff692c51f2a7e8c0f576cc2fae2e85f39c27f914034dfa2760df25fb3055d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 3 Cathcart Street Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.658441489863 23.12183383586
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang