Kassaboera Lodge
- Kapasiteit: 24 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 76 Waterfront Street, Hartebeespoortdam, 0216, Noordwes
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kassaboera Lodge is reg teenaan die water van die Hartbeespoortdam geleë en spog met 'n gesellige atmosfeer, gerief en ongelooflike gasvryheid. Die lodge is baie na aan die Hartebeespoortdam en van Suid-Afrika se gunsteling-besienswaardighede, soos die Wieg van die Mensdom, ander natuuroorde en Sun City.
Ons veilige, eksklusiewe lodge bied 12 volledig toegeruste slaapkamers, elkeen met lugversorging en 'n en suite-badkamer.
Die lodge het 1 veilige skadunetparkeerplek vir elke kamer.
Ons is net 45 minute vanaf Johannesburg en 30 minute vanaf Pretoria. Lanseria-lughawe is 30 minute van die lodge af. Die lodge het ook 'n dranklisensie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 190
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 76 Waterfront Street, Hartebeespoortdam, 0216, Noordwes
- Gaste dink Kassaboera Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 76 Waterfront Street, Hartebeespoortdam, 0216, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang