Successfully reported
+15

Kassiesbaai Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C3 Kassiesbaai Cottage, Kassiesbaai, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hierdie bekoorlike strandkothuis is in die skilderagtige dorpie Kassiesbaai in Arniston geleë. Dié kusdorpie is bekend vir sy witgewaste huise met grasdakke, wat hierdie kothuis perfek maak vir gaste wat op soek is na 'n gesellige wegbreek.

Kassiesbaai Kothuis het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is op die boonste verdieping en is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n klein etenstafel met stoele, en die leefarea is ingerig met 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n aparte binnebraaikamer met meubels en die skuifdeure maak oop na die patio waar gaste die asemrowende see-uitsigte kan geniet. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Ekstra enkelmatras

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Melanie L
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste views! Sal die plekkie vir almal aanbeveel. Mooiste views!
Aug 2025
Samantha S
Saam met lewensmaat
5.0
Phenomenal with breathtaking views and friendly hosts. The stay was pleasant. The hosts were very friendly. We enjoyed the beautiful vi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Ronel D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons is goed ontvang. Eve het ons dadelik tuis laat voel. Ons het baie lekker gebly!
Jul 2025
Alte W
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike plekkie om skoene uit te skop en te rus. Sal weer van hulle dienste gebruik maak. Die plekkie is knus en pragtig.
Jun 2025
Duan B
Saam met vriende
5.0
Ek sal dit beslis aanbeveel as jou siel moet rus. Vriendelike mense. Pragtige uitsig. Silverskoon. Heerlike wegbreekplek.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Eve Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 54

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • C3 Kassiesbaai Cottage, Kassiesbaai, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kassiesbaai Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C3 Kassiesbaai Cottage, Kassiesbaai, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7f246b225aaa3dbd858ca48125de3a44cf5b9cf426fc44de2d2126821f330b7a8344c7ee9be0bc0934b5e18a5089e98823e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 C3 Kassiesbaai Cottage Kassiesbaai 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.664782924976 20.232184295958
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang