Successfully reported

Kasteelsig Gastehuis

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Roelien O
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

This was a family ladies weekend. Everyone enjoyed the stay. The venue was lovely and clean. The host met us at the venue. He is a warm and welcoming host. The items in the venue were thoughtful and exceeded expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Uitstekend, en gerieflik, baie sentraal, en naby inkopiesentrums. Dit was baie aangenaam. Die huis is baie netjies, en skoon, en as selfsorg eenheid baie goed toegerus. Die area het 'n kragonderbreking ervaar (kabeldiewe het elektriese kabels gesteel) maar die huis het Sonkrag wat al die nodige aan die gang kon hou in daardie tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Ons was in Pta vir 'n Crossfit kompetisie. Ons het verskriklik lekker gebly, die plekkie was baie netjies en skoon, die gasheer was baie hulpvaardig. Die tuin was pragtig. Kasteelsig sien ons vir seker weer. Ek beveel hierdie plekkie sterk aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie netjiese gastehuis, sentraal geleë en beskik oor alles wat nodig is. Baie netjiese gastehuis, baie sentraal geleë. Was hartlik ontvang. Rustige en veilige omgewing. Ons het baie lekker gekuier. Sal beslis weer daar bly. Baie dankie aan Nico.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanna B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie gerieflik, netjies en ruim. Ruim, netjies en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune D
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Heerlik, rustig, ontspannend. Heerlik gebly by Kasteelsig - netjies en ruim, sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    5 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 366 Umgeni Street, Erasmuskloof, Pretoria, 0048, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA972d38151897b756bc77d2f440917dab581293d878a74c6577c073a63b1a693e9621e9800f2c8d5452f3c5f14dbb4c5a0dad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7) 6 5 1 5 366 Umgeni Street Erasmuskloof 0048 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.820247858738 28.258124084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang