Kathu Inn
- Kapasiteit: 120 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Cawood Drive, Bestwood Estate, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kathu Inn is maklik langs die N14 geleë, 5 minute se ry vanaf die Kathu se middedorp. Kathu is die ysterertshoofstad van die Noord-Kaap provinsie. Sy naam beteken “dorp onder die bome”, na die Kameeldoringwoud waarin dit geleë is.
Verblyf bestaan uit 4 geboue, elk met 20 selfsorg-eenhede. Die eenhede is toegerus met óf dubbelbeddens óf 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Geriewe in die kamer sluit lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Tee- en koffiemaakgeriewe word ook voorsien.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n swembad op die perseel. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien, wat ideaal is vir sakereisigers wat die area besoek. Alhoewel ontbyt by die tariewe ingesluit is, kan middagete- en aandetepakkies ook teen 'n ekstra koste aangevra word.
Kathu is perfek geleë tussen Upington en Vryburg, elk 2 uur se ry weg. Kimberley is 3 uur se ry weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Country Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 483
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 1 Cawood Drive, Bestwood Estate, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Gaste dink Kathu Inn het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 120 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Cawood Drive, Bestwood Estate, Kathu, 8446, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang