Successfully reported
+74

Kathu Inn

  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Cawood Drive, Bestwood Estate, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kathu Inn is maklik langs die N14 geleë, 5 minute se ry vanaf die Kathu se middedorp. Kathu is die ysterertshoofstad van die Noord-Kaap provinsie. Sy naam beteken “dorp onder die bome”, na die Kameeldoringwoud waarin dit geleë is.

Verblyf bestaan uit 4 geboue, elk met 20 selfsorg-eenhede. Die eenhede is toegerus met óf dubbelbeddens óf 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Geriewe in die kamer sluit lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Tee- en koffiemaakgeriewe word ook voorsien.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n swembad op die perseel. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien, wat ideaal is vir sakereisigers wat die area besoek. Alhoewel ontbyt by die tariewe ingesluit is, kan middagete- en aandetepakkies ook teen 'n ekstra koste aangevra word.

Kathu is perfek geleë tussen Upington en Vryburg, elk 2 uur se ry weg. Kimberley is 3 uur se ry weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Bianca W
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en rustig. Baie rustige plek vir net lekker rus. En is ook naby winkels geleë. Het dit vreeslik geniet.
Jun 2025
Jakobus H
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly, sal weer kom. Veilig. Netjies. Skoon. Gerieflik.
Mrt 2025
Lizette B
Saam met vriende
4.8
Sien bo. Kathu Inn is baie skoon, netjies en veilig. Dit is ideaal vir 'n vinnige stop, maar ek sal nie lank daar bly nie. Die restaurant se kos is re...
Sien meer
Mei 2025
Celesti P
Saam met lewensmaat
4.2
Wonderlik. Dit was lekker om daar te bly.
Sep 2024
Anita V
Saam met vriende
3.8
Lekker geslaap. Die beddens is baie gerieflik. Ons het lekker gebruik gemaak van kamer nr. 41. Ons het nie teelepels gehad nie, en die laai was ook ge...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Country Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 483

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 1 Cawood Drive, Bestwood Estate, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kathu Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 340
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 340
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Cawood Drive, Bestwood Estate, Kathu, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOWLFzpxDV7lWNfUW6xRu2bIpSvlzSpYk8z2h3NdNO5Mff3RNlv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 1 Cawood Drive Bestwood Estate 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 00:00-23:00 10:00 -27.711994848097 23.072474581581
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang