Successfully reported

Kathuhari Guesthouse

Gastehuis
Iron
Vanaf
Vanaf R 2 880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie suite het 'n swart, koningingrootte-hemelbed en 'n en suite-badkamer met stort wat jou herinner waar ons storie begin het. Sishen Ysterertsmyn (nou Anglo American) is in 1953 deur Iscor begin. Die dorpie Sishen, nou Dingleton, is geskuif om 'n nuwe dorp, nou Kathu, in 1977 te stig. Hierdie myn is tans die derde grootste ystererts-produsent in die wêreld.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B. Spesiale tariewe geld oor naweke (Vrydae, Saterdae en Sondae aande). Kontak ons asseblief vir navrae.

Huisreëls

Aandete, die eerlikheidskroeg, middagete, spa-behandelings en drank is uitgesluit.
Kinders betaal 'n deeltarief van R450 vir kinders onder die ouderdom van 12 en kinders jonger as 3 kan gratis bly.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kameeldoring
Vanaf
Vanaf R 2 880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kameeldoring is toegerus met 'n koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens. Hierdie suite het pragtige uitsigte oor die kameeldoringbome. Kathu beteken "plek onder die bome". Daar is net 2 kameeldoringwoude in die wêreld, die een is in Kathu en die ander ene is in Namibië.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B. Spesiale tariewe geld oor naweke (Vrydae, Saterdae en Sondae aande). Kontak ons asseblief vir navrae.

Huisreëls

Aandete, die eerlikheidskroeg, middagete, spa-behandelings en drank is uitgesluit.
Kinders betaal 'n deeltarief van R450 vir kinders onder die ouderdom van 12 en kinders jonger as 3 kan gratis bly.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mangaan
Vanaf
Vanaf R 2 880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Mangaan is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met stort. Die pragtige uitsig herinner 'n mens aan vervloë dae en die rede hoekom hierdie omgewing so spesiaal is. Mangaan is 'n erts wat met yster gemeng word. Kaptein Thomas Shone het hierdie omgewing in die 1930's in Postmasburg begin verken.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B. Spesiale tariewe geld oor naweke (Vrydae, Saterdae en Sondae aande). Kontak ons asseblief vir navrae.

Huisreëls

Aandete, die eerlikheidskroeg, middagete, spa-behandelings en drank is uitgesluit.
Kinders betaal 'n deeltarief van R450 vir kinders onder die ouderdom van 12 en kinders jonger as 3 kan gratis bly.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Springbok
Vanaf
Vanaf R 2 880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Springbok is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met stort. Hierdie suite het 'n luisterryke uitsig oor die Kalahari, een van Suid-Afrika se mooiste streke.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B. Spesiale tariewe geld oor naweke (Vrydae, Saterdae en Sondae aande). Kontak ons asseblief vir navrae.

Huisreëls

Aandete, die eerlikheidskroeg, middagete, spa-behandelings en drank is uitgesluit.
Kinders betaal 'n deeltarief van R450 vir kinders onder die ouderdom van 12 en kinders jonger as 3 kan gratis bly.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Golf
Vanaf
Vanaf R 3 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die golf-suite is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die kamer bied 'n uitsig oor die Sishen Gholfbaan wat deur Golf Digest aangewys is as een van die top 20 gholfbane in die land.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B. Spesiale tariewe geld oor naweke (Vrydae, Saterdae en Sondae aande). Kontak ons asseblief vir navrae.

Huisreëls

Aandete, die eerlikheidskroeg, middagete, spa-behandelings en drank is uitgesluit.
Kinders betaal 'n deeltarief van R450 vir kinders onder die ouderdom van 12 en kinders jonger as 3 kan gratis bly.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oryx
Vanaf
Vanaf R 3 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Oryx is toegerus met 'n koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Hierdie suite herinner besoekers aan die pragtige gemsbok wat in hierdie wêreld voorkom.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B. Spesiale tariewe geld oor naweke (Vrydae, Saterdae en Sondae aande). Kontak ons asseblief vir navrae.

Huisreëls

Aandete, die eerlikheidskroeg, middagete, spa-behandelings en drank is uitgesluit.
Kinders betaal 'n deeltarief van R450 vir kinders onder die ouderdom van 12 en kinders jonger as 3 kan gratis bly.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sunset
Vanaf
Vanaf R 3 295
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Ons Presidensiële Suite het 'n koningingrootte-hemelbed met 'n oopplan-badkamer, 2 storte en bad. Verder is daar 'n privaat swembadjie met beeldskone uitsigte oor die Kalahari-sonsondergange.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B. Spesiale tariewe geld oor naweke (Vrydae, Saterdae en Sondae aande). Kontak ons asseblief vir navrae.

Huisreëls

Aandete, die eerlikheidskroeg, middagete, spa-behandelings en drank is uitgesluit.
Kinders betaal 'n deeltarief van R450 vir kinders onder die ouderdom van 12 en kinders jonger as 3 kan gratis bly.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 880
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Setperk Street, Kalahari Gholf and Hunting Estate, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a0522e1b55b19194abca7105843b122e8e4842bcaf4bc7bf8f66db46716aef916cffe809e6824c54a66aff0a3fe6e7906ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 880 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 6 Setperk Street Kalahari Gholf and Hunting Estate 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -27.683164777409 23.055071353847
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang