Successfully reported
+77

KatiKati Eco Lodge

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brondal Road, Plot H1, Heidelberg Holdings, White River, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R920 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

KatiKati is die Swahili-woord vir tussen-in en die plaas is geleë tussen 'n paar ontwikkelende Macadamia-plase in die Witrivier-omgewing. KatiKati lê tussen die Panorama- en Legogote-toeristeroetes, sowat 'n halfuur se ry vanaf die Krugerwildtuin en binne maklike bereik van 'n wye reeks opwindende doendinge, pragtige besienswaardighede en interessante uitstappies, alles doenbaar as 'n daguitstappie.

KatiKati is dus 'n sentrale oorblyplek wanneer hulle die area se besienswaardighede besoek, maar kan ook 'n rustige verblyf wees waar gaste by die swembad kan ontspan en verkwik word.

Die verblyf bestaan uit selfsorg-eenhede wat elk toegerus is vir 'n rustige verblyf. Die uitsig vanaf die swembadarea is pragtig en die sonsondergang is elke aand absoluut asemrowend. Die lodge is 5 km buite Witrivier, wat dit ook ideaal maak vir sakereisigers na hierdie streek.

Verblyf word gebied in 3 aparte selfsorg-eenhede, elk met sy eie stoep met 'n braai en buitemeubels. Elke eenheid is anders uitgelê en die hoeveelheid gaste wat in elke eenheid geakkommodeer kan word verskil.

Die sonsondergang-uitsig vanaf die swembad is pragtig en dit is 'n wonderlike area om op jou eie of as 'n groep te ontspan.

Daar is verskeie fietsryroetes in die area waar gaste kan aansluit. Die Laeveld is ook 'n aantreklike bestemming vir hardlopers, roeiers, en enigiemand wat gereelde sportaktiwiteite en geleenthede wil bywoon.

KatiKati Eco Lodge is net 23 km vanaf Mbombela (Nelspruit), waar die gewilde Innibos Kunstefees jaarliks aangebied word. Natuurliefhebbers en voëlkykers kan hulself verlustig in die vrede van die omgewing en diereskoonheid.

Daar is verskeie gholfbane naby en KatiKati is 'n ideale, sentrale verblyf vir groepe wat gholftoere doen. Kunsliefhebbers kan by 'n verskeidenheid plaaslike kunstenaars se ateljees inloer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nelmarié S
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjies. Dit was 'n skoon en netjiese verblyf in 'n mooi omgewing.
Nov 2024
Henry O
Saam met lewensmaat
5.0
Stilte van die plaas. Baie stil, rustig en veilig.
Aug 2024
Jaco P
Gesin met tieners
5.0
Gemaklik. Dit was baie gerieflik. Skoon en netjies en genoeg warm water. Rustige stoepie om buite te sit. En die Nonnetjies-uile was 'n groot verrassi...
Sien meer
Jun 2024
Thys N
5.0
Very nice. It was a very pleasant experience. The room was neat and had a nice view. The host was very friendly and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Dewald V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Ons het baie lekker gebly en ons gasheer was die beste. Ek sal beslis weer daar gaan kuier. Sal net graag beter WiFi opsies wil hê, maar a...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Brondal Road, Plot H1, Heidelberg Holdings, White River, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink KatiKati Eco Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brondal Road, Plot H1, Heidelberg Holdings, White River, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f0edd7b24e20bbc77a0dc81220de8f0a07bd4464742f8d7d32f217d1df5ec542d9f51d563fb3f99516a8587afa64ea1d390?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Brondal Road Plot H1, Heidelberg Holdings 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.309525 30.971155555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang