Katonkel 31 @ C
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Katonkel Street, Britannica Heights, Saint Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Katonkel31@C is 'n selfsorg-ateljee met see-uitsig en 'n privaat ingang, geleë op die grondvloer van die eienaar se hoofhuis, in Britannica Heights, St. Helenabaai.
Hierdie ateljee bied slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea bevat 'n koningingrootte-bed, 'n kas, lessenaar en stoel. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste-vermaak is 'n platskerm-TV met Netflix, YouTube en gratis WiFi beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe sowel as veilige parkering voor die eenheid. Die eenheid het 'n alarm- en kamerastelsel. 'n Sonkragstelsel en 'n sonwaterverhittingstelsel is beskikbaar, en gaste sal nie deur kragonderbrekings geraak word nie. Die kragopwekker kan aangeskakel word afhangende van die weerstoestande en kragverbruik.
Die ligging is 'n kort entjie van die strand af, naby die hawe en winkelsentrum, sowel as restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 31 Katonkel Street, Britannica Heights, Saint Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Katonkel 31 @ C het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Katonkel Street, Britannica Heights, Saint Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang