Successfully reported

Katryns

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 209 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Eloise’s S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik gebly in die mooi eenheid. Mooiste dekor. Die koffie is 'n heerlike bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Calvinia was baie mooi, en stel voor die blou nartjie restaurant. Het baie lekker gebly, baie mooi plekkie. Baie mooi kombuis, lekker stort, baie gemaklike bed met 'n lekker elektriese kombers vir koue aande. Baie lekker koffie masjien met 'n groot verskeidenheid koffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Dit was baie aangenaam. Ons verblyf by Katryns was baie lekker. Dit was nat en koud, maar die kamers was lekker warm met warm komberse op die beddens. Daar was alles wat mens nodig gehad het in die kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erens (tokkie) P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Was baie goed en hulle handhaaf goeie standaarde. Baie lekker gebly. Heerlike ontbyt. Alles netjies en skoon. Baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Netjies en veilig. Netjies en veilig. Vriendelike gasvrou en alles wat ons nodig gehad het, is voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lieflike bed! Ruim kamer! Heerlik gebly. 'n Haardroër, asb.! Of het ek dit misgekyk?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
Katryns
Hi Magda! Dankie vir die mooi review. Haardroeërs is beskikbaar by ontvangs; dis ongelukkig iets wat gaste baie keer per ongeluk inpak, so dis vir ons beter om dit te gee op request.

Cornelia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Oase na lang dag op die pad. Pragtig. Heerlik geslaap. Lekker warm bord kos. Lieflike badkamer. Alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
Katryns
Dankie vir die mooi resensie.

Annelies D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitstekende verblyf by Katryns. Baie netjies, ruim kamer en badkamer met alles wat nodig is. Vriendelik ontvang deur Chantelle. Sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
Katryns
Annelies, baie dankie vir hierdie mooi review.

Gerald E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Waardeer waarde vir geld. Fantasties en die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
Katryns
Dankie

Mark T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Great stopover. Received an upgrade which was wonderful. The actual room allocated was just as nice. Neat, clean and tidy, and everything works.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
Katryns
Thank you, Mark, for this review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 209

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Holden Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6aa71211672b5696ff7192fb9fe5c7edb5cabe9c22e8ddc6cec4ee3b756f1f9d5680e69035a678ea73b6b995f002f7b6539?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 209 5 1 5 13 Holden Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.465881468021 19.774678498507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang