Successfully reported

Kattekwaad Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Fantasties! Fantasties! Die gasheer het alle nodige inligting en meer vir ons gestuur nog voor ons daar was. Beste waarde vir geld! Definitief 'n plek om te besoek! Ons sal vir seker weer daar gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Kattekwaad Accommodation
Môre Jan en baie dankie. Goed gaan Chris

Hendro V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lieflik, aangenaam en gemaklik. Dit was ons tweede keer by Kattekwaad. Dit is 'n lieflike plekkie met wonderlike mense. Sal dit aanbeveel vir 'n lang of kort wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker. Baie vriendelike diens deur die eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Konni H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

A great place to stay. Absolutely spotless. Extremely well appointed. Perfect for two couples, or a couple with 2 children, because each room has a bathroom. Room 2 bed was a bit overfirm. Chris and Lulu are fantastic hosts. The steep staircase could be a problem for someone who's frail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frikkie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Rustig en aangename atmosfeer. Baie lekker plekkie. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bennie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Die verblyf was 'n aangename ervaring en ons het lekker gebly. Ja, die akkommodasie was baie netjies en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tania D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Heerlike bekostigbare verblyf, stylvol met aangename versteekte verrassings! Lulu en Chris is 'n hartlike en vriendelike gasheerpaar! Die kamer is smaaklik gemeubileer en die balkon het 'n pragtige uitsig oor die dorpie en landskap. Die sonkamer met komplimentêre koffie, beskuit en sjerrie was 'n wenner in die hartjie van die winter. Enigste negatiewe vir ouers, minder mobiele reisigers is dat die trappe op na die eenheid baie steil is, veral vir die afklimslag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

We just want to take a moment to thank you both for the in. Highly recommend staying at Kattekwaad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Heerlik ontspannend. Netjiese, skoon akkommodasie, uiters vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou. Heerlike etes. Al wat dalk kon kort was 'n seep en sjampoe soos beskikbaar by meeste soortgelyke instellings. Ons gaan beslis weer by Kattekwaad kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 147 Du Preez Street, Kaapsehoop, 2109, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa39189fdcba04b94367993e4cf1659bba57f5576f745bfecafffe573f6c114dd747bbb30b7265e780d90190a59fc84e3de7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 147 Du Preez Street Kaapsehoop 2109 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.5909987 30.7674609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang