Successfully reported
+82

Rustenzicht

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 427 Wysfontein, Moedville, Rustenburg, 0348, Noordwes
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Rustenzicht is op 'n privaat wildreservaat geleë, ongeveer 30 km buite Rustenburg. Die wildlodge is ook naby Pilansberg Nasionale Park, Sun City en Chameleon Village en bied verblyf in die ongerepte bosveld.

Die lodge bied verskillende kamers. Die Luukse Kamers het 'n Afrika-styl met 2 enkelbeddens wat ook as 'n dubbelbed opgemaak kan word, asook en suite-badkamers en toegang tot 'n kombuis buite.

Die Boskamp het 3 houthuise met 'n boskombuis wat privaatheid bied.

Ntsimbi Private Cottage is 200 m vanaf die hooflodge en swembad. Dit bied 2 en suite-kamers, 'n kombuis, lapa en braai-area. Dit bied slaapplek aan 10 gaste en het 'n eetarea en kombuis.

Ander gemeenskaplike geriewe by die lodge sluit 'n swembad en 'n lapa met 'n braai in.

Kranige voëlkykers sal die oorvloedige voëllewe geniet. Gaste kan ook 'n safari-wildrit teen geen ekstra koste met hul eie voertuig by die lodge geniet. Die wildreservaat is 'n tuiste vir baie diere, onder andere blouwildebeeste, impalas, koedoes, vlakvarke, rooihartebeeste, duikers, steenbokke, sebras, blesbokke, rietbokke en meer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Grondpad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Nadine L
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful and peaceful environment. We stayed overnight for only one night but were charmed by the rustic and stunning decor, beautiful...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Lindi P
Gesin met tieners
5.0
Baie gasvry en vriendelik. Perfekte plek vir kinders - klein tot ouer. Heerlik rustig, netjies en stil op die plaas.
Des 2024
Marizelle P
Gesin met klein kinders
5.0
Beste plek in Noord-Wes! Dit was amazing! Klein en groot kinders en almal het dit geniet. Die eienaars is super oulik. 10 uit 10 diens. Uit hul pad ge...
Sien meer
Mei 2024
Adri V
5.0
Lekker ontspanned. Die naweek was heerlik, die verblyf was gerieflik en netjies. Alle personeel was vriendelik en baie behulpsaam.
Mrt 2024
Stanley E
Gesin met klein kinders
4.8
Aangenaam & verfrissend. Baie aangename verblyf. Uitstekend vir 'n wegbreek. Eienaar vriendelik en baie behulpsaam. Sal Rustenzicht sterk aanbeveel.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 427 Wysfontein, Moedville, Rustenburg, 0348, Noordwes
  • Gaste dink Rustenzicht het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 427 Wysfontein, Moedville, Rustenburg, 0348, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fb8af4682ec4a33e63291f4c9fccacc4c20fd713e126874959086dc1bebae3e4f128624811927632d1699059ce75058d821?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 427 Wysfontein Moedville 0348 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.648996180147 26.98665477367
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang