Successfully reported
+22

Kaya Selati

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 38 Selati Street, Carletonville, 2499, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kaya Selati is in die klein dorpie Carletonville, Gauteng, geleë.

Die gastehuis bied verblyf in 6 individueel versierde kamers. Die kamers is ingerig met enkel-, dubbel- of koningingrootte-beddens. Elke kamer het sy eie privaat badkamer. Die kamers beskik ook oor TV's met sekere DStv-kanale, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan van die gemeenskaplike swembad en braai-area gebruik maak. Ontbyt is beskikbaar indien vooraf gereël. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek.

Besienswaardighede in die area sluit Abe Bailey Natuurreservaat en Goldfields West Gholfklub in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Denis Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 270

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 38 Selati Street, Carletonville, 2499, Gauteng
  • Gaste dink Kaya Selati het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 38 Selati Street, Carletonville, 2499, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5ODY5N2RhLWQyOTctNDQxNi1hMWQ0LTE0ZWJjM2NhOTZjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 38 Selati Street Carletonville 2499 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -26.356151081063 27.378407335286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang