Successfully reported
+60

Kaydale Country Lodge

  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 206 Van Heerden Street, Nigel, Heidelberg, 1492, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kaydale Country Lodge is 'n ontspanne plattelandse lodge wat deur familie bestuur word, ideaal geleë in die pragtige Heidelberg. Dit kan ideaal wees vir óf oornaggaste, korporatiewe reisigers, 'n romantiese wegbreek of 'n onvergeetlike vakansie saam met familie en vriende.

Dié lodge bied gaste 'n keuse van óf 9 individuele kamers, 'n Executive-kamer, 'n hoofhuis of 1 nuwe huis. Die gastekamers kan elk 2 gaste op 'n slag akkommodeer, terwyl die Hoofhuis 'n kapasiteit van 10 gaste het en die Nuwe Huis altesaam 8 gaste kan akkommodeer.

Koningingrootte-beddens is beskikbaar in die individuele kamers en die Executive-kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Dié kamers het hul eie en suite-badkamers wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die selfsorghuise beskik oor 'n leefarea met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hulle sluit ook 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV in.

Albei eenhede het 'n privaat onderdakstoep met 'n buite-eettafel en braaigeriewe. Alle gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en het volle toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe
Swembad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Sheshane M
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Peaceful, I enjoyed it. Very neat. Friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Karabo M
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. It's short and amazing, the place is clean and the service was excellent. Thank you to Mpho; she did make us feel at home inde...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Rethabile M
Saam met lewensmaat
5.0
I found this place to be a very peaceful one, enjoyable and relaxing. The rooms were spacious and spotless, with great décor and crisp ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Ryan W
Saam met lewensmaat
4.2
Safe, secure, affordable quick getaway. Apart from our room being the only one without a microwave, the place was very decent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Sandra Fay L
Saam met lewensmaat
4.2
Excellent. Had a very comfortable stay with beautiful linen and friendly, great service. Will definitely go back if I need accommodatio...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Nyiko Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 206 Van Heerden Street, Nigel, Heidelberg, 1492, Gauteng
  • Gaste dink Kaydale Country Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 206 Van Heerden Street, Nigel, Heidelberg, 1492, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA626ed8f4fc185e13dc487174fe6ff14c92e1117523ebdab34e81716d6536f9a3529e234e103f3c75068533a4d8abe8410a40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 206 Van Heerden Street Nigel 1492 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 12:00 -26.46934369594 28.402061462402
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang