Successfully reported

Kayleeway Apartment 2

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Patience M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Best place to be. Made our Cape Town holiday. Great place and Daniel was wonderful. Very clean, close to the beach and the coffee was outstanding. Daniel even allowed us to check in after 9pm and, when checking out, he allowed us to leave our bags in his office till late.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara-Ann
Kayleeway Apartment 2
Good afternoon Patience, Thank you so much for your kind words. We do hope to welcome you back in the near future

Harry M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantastiese naweek gehad. Sal definitief weer hier bespreek. Die woonstel was perfek en op 'n goeie ligging. Sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Wonderlike woonstel. Dit is 'n wonderlike woonstel en baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie O
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Die perfekte verblyf. Ons het heerlik gekuier! Luukse eenheid wat smaakvol gemeubileer is en goeie sekuriteit het. Dit is skoon en netjies, en baie goed toegerus. Loopafstand van restaurante, winkels en die promenade. Ons sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Baie aangename plek en absolute waarde vir geld. Vriendelike en professionele ontvangs en inboek. Die hele plek was baie skoon, netjies en absoluut luuks met alles waaraan jy kan dink. Lieflike badkamers in elke kamer en ideaal geleë vir meeste besigheid in Kaapstad. Baie dankie, julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Winky R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

The most perfect apartment. It looked exactly like what it looked like in the pictures. We loved being here. The location was just perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneleen V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2022

Heerlike gesinsnaweek by Kayleeway. Dit is 2de keer dat ons hier tuisgaan - ligging is baie sentraal, naby Seepunt-promenade, restaurante, besienswaardighede. Akkommodasie is uiters netjies, modern, veilige parkering - sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2022

Outstanding service from Chelsea and security staff. Would definitely stay there again. The backup generator made load shedding a nonevent and hassle free.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Barbara-Ann Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 3 220
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 220
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 220
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26A Queens Road, Kayleeway Apartment 2, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb72aed7f1950c4d4136b95a866d8b3484a39f39c91c326a75a2c1951c65db518f6942a14d40258dae4bc2c7379d5f3695522?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 220 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 26A Queens Road Kayleeway Apartment 2 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9237192 18.3810634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang