Successfully reported

Kedar Heritage Lodge, Conference Centre & Spa

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.5
Veiligheid
3.8
Danie V
1 nag
4.2
Mrt 2024

Rustige omgewing. Uitsonderlike versameling van Suid-Afrikaanse geskiedenis. Lekke gebly. Kliëntediens was oor die algemeen puik. Ons het net 'n klein probleempie gehad met 'n oorverhaling op die ontbytrekening die oggend van ons vertrek - met die menu wat nie duidelik is nie, en van die kelners wat in opleiding was, was dit heeltemal verstaanbaar. Phillip het dit egter vinnig reggestel en gemeld dat hulle besig is om die menu te hersien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Peta Lynne J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2025

Friendly service, comfortable room. Our stay was comfortable. The staff were super friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sam J
1 nag Saam met vriende
2.2
Jan 2024

Glad nie waarde vir jou geld nie. Die krag was lank af a.g.v. swaar weer. Daar was ook 'n watertekort. Met die kragopwekker aan was daar geen warm water nie. Die kroeg waar aandete bedien word, het nie genoeg tafels nie, so jy sit buite waar die muskiete jou opvreet. Onderhoud ontbreek veral aan die grasdakke. Leë bierblikke lê rondom die swembad. Die museum wat ek graag wou besoek was toe. Die ontbyt was puik!

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Emma M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Very clean, quiet, and peaceful place. Easy to find, helpful, and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 048
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 048
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 048
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 108 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R565, Rustenburg, 0309, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8509e8a6609ba61d14a6067d7dad427d79fcb6859b8cb5e8eb30d36a6617d32b50d7505b1c415e7e8a42ce6e65b6c54e807?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 048 per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 Off the R565 Rustenburg 0309 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.55104 27.120591
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang